Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.55 uit 5 gekry volgens 30361 resensies.
Siebert N. - 23rd April 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Geen negatiewe kommentaar nie.
Gerald V. - 23rd April 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Sal Tulbagh graag weer wil besoek.
Lorraine F. - 23rd April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie veilige en skoon vakansiedorp en baie gerieflik met winkels naby as dit benodig is. Mooi strand en staproetes.
Clive L. - 23rd April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie aangename plek. So mooi!
Louise V. - 23rd April 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Lots of places to hike and do long walks. There is also a new built mall for the mall junkies and a wonderful spar that accommodated us with all food needs.
Bernice V. - 23rd April 2019
staying in West Beach, Wes-Kaap
Bly maar mooi!
Jacques B. - 23rd April 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Kilometers lieflike strand sonder veel mense. Naby en ver genoeg van dorpsarea. Het algemene handelaar met als wat jy nodig het. Tien minute per motor van ander dorpsgeriewe.
Kenneth H. - 23rd April 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Definitely a nice place for weekends and holidays. Beaches are clean and walking on the strand so peaceful.
Edward C. - 23rd April 2019
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Die beste.
Jason W. - 23rd April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Kan werk aan meer vriendelike eetplekkies.
Bernice V. - 23rd April 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
'n Lieflike Weskus-dorpie, dis pragtig!
Jaco M. - 23rd April 2019
staying in Duyker Eiland, Wes-Kaap
Hou dit so afgeleë, stil en privaat, want dis die laaste kans!
Retha V. - 23rd April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Dis 'n skoon agtermekaar kusdorpie met die mooiste natuurskoon. Ek en my man het ons harte verloor op die plek.
Sila B. - 23rd April 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is my gunstelingkeuse vir verblyf.
Sila B. - 23rd April 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is my gunstelingkeuse vir verblyf.
Daniel L. - 23rd April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Beslis die wonderlikste en vriendelikste dorpie, sjoe! Almal groet en waai! Superskoon verby! En lekker plekkies om na te gaan en lekker goedjies om te doen! En lekkerste eetplekkies asook heerlike markies!
Kruschev Tiyo S. - 23rd April 2019
staying in Goodwood, Wes-Kaap
Good wood is a safe neighbourhood and it has a neighbourhood watch. It's quiet and clean.
Tarien B. - 23rd April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Rus vir die siel.
Maggie E. - 23rd April 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Excellent location.
Francois V. - 23rd April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie mooi en netjiese dorpie. Dit is ideaal vir 'n stil en rustige vakansie - daar gaan nou regtig niks aan nie. Mens ontspan net heerlik op die strand, geniet die rus en vrede en eet in die restaurante. (Daar is 'n paar toeristewinkeltjies, maar hulle is seker gemik op die buitelandse toeriste, want hulle is peperduur.) Die strand is massief en die water is stil, met min branders, so dit is ideaal vir mense met klein kinders. (Die water is egter baie koud.) Hierdie is beslis my gunstelingplek op die Weskus!
Petro C. - 23rd April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Skoon, mense vriendelik en voel veilig.
Tina W. - 23rd April 2019
staying in Robberg, Wes-Kaap
Fantastic hike and clean and friendly.
David G. - 23rd April 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plett is stunning en sal altyd na aan my hart wees.
Sharon Y. - 23rd April 2019
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Amazing location.
Jan G. - 23rd April 2019
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Grottobaai seker nie almal se cup of tea nie, myne wel! Baie rustig en privaat. Geen inkopiegeriewe, goeie beplanning dus belangrik.
Cassie K. - 23rd April 2019
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Pragtige skoon plek en so veilig. Well done.
Stephen M. - 23rd April 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
It is a quiet area, not far, but away from main/busy roads, traffic and noise. It borders on vineyards and forest and exudes a tranquil atmosphere. It seems to be an upmarket area and a lovely residential suburb. It has picturesque views We felt safe as we went for early morning runs.
Warren J. - 23rd April 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Always liked Langebaan as a holiday destination as there is so many events, restaurants and social activities for all ages of the family.
Monique J. - 23rd April 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
My gunsteling wegbreekplek.
Janetta V. - 23rd April 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Heelwat te sien en te doen in die dorp en omgewing. Sal daarom aanbeveel dat mens langer oorbly as een nag.
Annamie N. - 23rd April 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Dit was ons eerste keer in Struisbaai. Mooi en veilige omgewing. Wind kan seker bietjie sterk waai op tye maar dis voorwaar 'n rustige plek. Lekker gebly en geslaap.
Hermine L. - 23rd April 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Karen M. - 23rd April 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
We were there for our daughter’s wedding and it was 10/10. As a holiday destination perfect if you’re looking for something extremely quiet and laid back - sleepy town, but clean and friendly.
Graham S. - 23rd April 2019
staying in Golden Mile, Wes-Kaap
I love the Golden Mile.
Janetta V. - 23rd April 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Bekoorlike dorpie en baie mooi streek.
Coenrad F. - 23rd April 2019
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Lieflike kalmerende uitsig oor die golfbaan en see.
Madelein O. - 23rd April 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Wonderlik, lekker sentraal vir as jy naby Kaapstad maar tog ook nie in Kaapstad wil bly nie.
Susan S. - 23rd April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons is baie lief vir Hartenbos gaan gereeld soontoe.
Louis V. - 23rd April 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Lyne D. - 23rd April 2019
staying in Vermont, Wes-Kaap
Vermont is stil en rustig met nie veel om te doen nie, maar dis naby genoeg aan Hermanus vir die restaurante en winkels. Perfek vir mense wat wil wegbreek sonder om te van die beskawing af te wees.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za