Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Paarl, Wes-Kaap

Zonnevanger

"Baie om te doen en te sien in Paarl-omgewing."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Featherbed - Oudtshoorn

"Een van die vriendelikste plekke om in te wees."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Natte Valleij

"Die Craft bier is iets heel anders. Daar is so baie om van te kies. Mooiberge met hulle aarbye, en dan Thirsty Scarecrow met sy verskeie drink- en eetgoed. Sal enige tyd weer teruggaan."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sandstone Manor

"Beveel aan om na die Dias museum te gaan, sowel as die Sea Gypsey."

Knysna, Wes-Kaap

Fernhill Tented Treehouses

"Probeer verseker die 9 km (of 3 km) Kringe in die Bos staptoer - so spirituele ervaring."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit

"Cape Town will always be a special place on the African continent. Tons to do and see. So many places to go."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Ocean Life

"Die Rapture Sanctuary is 'n moet. Uile en arende is baie mooi. Die gids is baie goed. En aan die einde van die toer is daar 'n onverwagde verrassing."

George, Wes-Kaap

Eddy Out

"Die weer het nie vir ons saamgespeel nie, so ons kom nie baie plekke besoek nie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Dit is 'n pragtige plekkie met baie om te geniet en te besoek."

Greyton, Wes-Kaap

Greyton Lodge

"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bentonhof

"Droom vakansie/blyplek."

Paternoster, Wes-Kaap

The Loft

"Tourist town, not the real West Coast."

Calitzdorp, Wes-Kaap

3 Queen Street

"The museum is a must visit. Zamani is a hidden gem with friendly people and good food."

Knysna, Wes-Kaap

One on Bollard

"I travel to Knysna very often for business. It has always been a lovely destination. Blend restaurant caters for every need and the Pub is also very nice if you are on the island side. Knysna has everything in a small town you need that you can find in a big town without the bustle."

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Skoon en veilig."

Paternoster, Wes-Kaap

Habibi 1

"'n Pragtige dorp, wat die siel goed doen. Dit bly ons as gesin se gunstelingbestemming."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Shelley Point TF22

"It is a perfect holiday destination."

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Vir mense wat van die see hou. Heerlik."

Montagu, Wes-Kaap

La Chapelle

"Plattelandse dorp met karakter."

Citrusdal, Wes-Kaap

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"Asemrowend mooi dorpie gedurende die blomseisoen."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien."

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"Die omgewing is nog bietjie ongerep en dit maak dit baie spesiaal. Aan die anderkant - is daar is nie veel om te doen nie."

Ashton, Wes-Kaap

Rest4Sure

"Gerieflik om daar te bly en omligggende plekke soos Montagu en Robertson te besoek."

Velddrif, Wes-Kaap

Skipskop 4

"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sancor Selfsorg 1

"My eerste keer en sal weer terugkom, mits ek by Sancor tuis kan gaan."

Blad
Blad 516 - Wys 15451 tot 15480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang