Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

McGregor, Wes-Kaap

Little 13 Mill Street

"Ons besoek McGregor ten minste een keer 'n jaar. Dit het 'n bedrywige, interessante, landelike gemeenskap wat jaloers waak oor hulle dorpie se karakter. 'n Besoek aan die donkie aftreeplaas is altyd 'n treffer. Daar's 'n eetplek, boekwinkel en mooi tuin, en borg 'n donkie."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Harbour Views

"Daar is nie plek vir swem nie. Ons moes uit St Helena baai ry vir kinders om te swem. Die enigste eetplek wat ons kon kry was by die hawe. Maar die kos was lekker."

Stilbaai, Wes-Kaap

Bed on Nautilus

"Altyd lekker in Stilbaai. "

Hermanus, Wes-Kaap

28 Duiker

"Wat 'n wonderlike plek, ons het alles geniet in Hermanus, goed geleë, baie plekke om te eet en te geniet en baie plekke om inkopies te doen, sal beslis weer daar gaan vakansie hou."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Slakkepas 21

"Geen ander plek aan die Weskus kan 'n mens die see so geniet soos net in Dwarskersbos. Heerlike, veilige strand, warmer swemwaters."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grandma's Place

"4 Sheep Restaurant en Restaurant is 'n moet-besoek!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Turnberry Boutique Hotel

"Die Nostalgie restaurant was uitstekend en die kos baie smaaklik!"

Knysna, Wes-Kaap

Mount Joy Cottages

"Baie aktiwiteite. Dorp ietwat verwaarloos. Sakedeel baie besig met min parkering."

Ceres, Wes-Kaap

Mountain View

"Ceres town itself does not offer that much for tourists and the websites were not helpful to find places of interest. It is a pity a place with such a famous name does not market itself better."

Uniondale, Wes-Kaap

Marthinusberg Mountain Escape

"I would not recommend Uniondale but the farm accommodation around is very good."

Tulbagh, Wes-Kaap

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Wat 'n lekker plek, met lekker mense en lekker wyn!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

HannasRest

"Beautiful laid back town on the beach. Close enough to Paternoster if you feel the need for lively bars and restaurants."

Wildernis, Wes-Kaap

Wilderness Beach Lodge

"Die weer het nie saam gespeel maar nog steeds het ons dit geniet."

Wildernis, Wes-Kaap

Amber Heights

"So baie mooi plekke om te sien en so baie om te doen. "

Citrusdal, Wes-Kaap

Bydidam Resort

"Dit kan baie warm word, maar as jy by 'n plek soos Bydiedam Resort is waar daar lugversorger en 'n swembad is, is jy uitgesorteer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Die beste provinsie in SA. "

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

O So Kozi

"Ons verblyf was op Keurboomsstarnd en dit is 'n ongelooflike mooi strand met die mooiste rotsformasies en lang wit strande om op te stap. Rustige atmosfeer. Hier hou 'n mens vakansie!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

African Dream

"Jy het nie nodig om die huis te verlaat nie, baie gerieflik."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Pragtige Karoodorpie."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

33 Hanois

"Baie om te sien. "

Wildernis, Wes-Kaap

Edge of Eden

"Ons is baie lief vir die natuur en dis 'n fantastiese bestemming vir stap, kayak en voëlkyk. "

Bettysbaai, Wes-Kaap

Tolbos

"Quiet beach town, perfect for relaxing! Close to surrounding towns. Lovely walks and mountain views!"

Swellendam, Wes-Kaap

Super Petite @ 27

"Die natuur is asemrowend. "

Stilbaai, Wes-Kaap

Kiki's Khaya

"Stilbaai is maar nog altyd 'n baie lekker vakansieplek. Die see en lagoon bied genoeg opsies vir see toe gaan al waai die wind."

Velddrif, Wes-Kaap

Casa Della Diga

"Pragtige, skoon dorp en almal is vriendelik en behulpsaam."

Blad
Blad 608 - Wys 18211 tot 18240