Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

"Mal oor Plettenbergbaai. Gaan volgende jaar definitief weer. Kon nie alles doen in een week."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

The Dunes 10

"Plett is so mooi en het 'n heerlike strand met baie minder wind as van die ander strande in die omtrek!! Ook baie veilig!"

George, Wes-Kaap

Joan Selfsorg Eenheid

"Baie beïndruk met George en die mense, lyk na 'n uitstekende plek om te woon en 'n besigheid te vestig."

Porterville, Wes-Kaap

Groenvlei Cottage

"Ons het opgery met die bergpas, so mooi! Gaan stap in die natuurreservaat, baie mooi."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Mad Mongoose

"We had a very nice meal at Bella Louise Restaurant. Friendly, professional service, great food!"

Elandsbaai, Wes-Kaap

The Berries

"Wonderlik vir wegkom!"

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Mooiste area in die Wes-Kaap."

Prins Albert, Wes-Kaap

Mont d’Or Swartberg Hotel

"Baie rustige en stil Karoo-dorpie met mooi en lekker Karoo-besienswaardighede!"

Greyton, Wes-Kaap

Poplier Huis

"Super cute little town and easy access to mountain walks."

Knysna, Wes-Kaap

Blissful Dayz

"A regular destination which we all love."

Merweville, Wes-Kaap

Die Ou Winkeltjie

"Een van die mooiste dorpies wat ek al besoek het. Kan dit baie sterk aanbeveel. Ook goed om draai te maak in die dorp as jy 'n fan van Die Boekklub TV-reeks was."

Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Great views, food and wine farms."

Ceres, Wes-Kaap

Four Seasons Selfsorg Gastehuis

"Sy het haar eie skoonheid."

Grabouw, Wes-Kaap

Oak Lane Cottages

"Elgin Railway Mark en Oak Valley is die moeite werd vir besoek."

Laingsburg, Wes-Kaap

Golf View Guest House

"Hou van Wimpy en garage by Wimpy. Nie baie beïndruk met ander garage en takeaways."

Struisbaai, Wes-Kaap

Rosilou Seafront Accommodation

"Ons was besonders aangenaam verras deur die area en sal definitief terugkeer."

Tulbagh, Wes-Kaap

Eikelaan Farm Cottages

"Dis 'n pragtige dorpie en ons sal beslis weer gaan."

De Rust, Wes-Kaap

Meijer's Rust

"Ons besoek gereeld afgeleë, interessante, waarde-vir-geld selfsorgplekkies in die Wes-Kaap. Niks kon ons egter voorberei op die gevoel van heerlike absolute afsondering en stilte bo-op die berge aan die voet van Meiringspoort nie. Die hoogtepunt was om donkeroggend op een van die Klein-Karoo se koudste dae, in die ruim Victoriaanse buitebad te ontspan in vuurwarm water met slegs die toegesneeude Swartberg en sterre wat jou afloer. Ek is werklik spyt ons het nie genoeg tyd gehad om die elande te besigtig asook die klofie agter die pikante rietdakhuisie uit te stap nie ...' n uitstekende verskoning om weer te gaan kuier! Baie belangrik - die 1.6 km tot op die berg moet myns insiens slegs aandurf word met' n 4x4 voertuig. Dit is definitief nie moontlik met 'n motor nie. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

Jannie se huis

"Yzerfontein is baie rustig."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Country Cabin

"Een van die pragtige klein visserdorpies wat ons nog oor het!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Malvahuis

"Wonderlike strande."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wagon Wheel Self-catering

"'n Baie lieflike en pragtige gebied."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Dink nie daar is veel om te doen nie. Mense slaap oor op pad iewers heen."

McGregor, Wes-Kaap

Easy 4 Dayz

"Would definitley would want to come back once the lockdown restrictions has been lifted."

Blad
Blad 753 - Wys 22561 tot 22590