Gîte
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 420 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gîte is in Franschhoek geleë en bied verblyf wat ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en wyn-entoesiaste is.
Verblyf word 3 luukse suites met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke suite het selfsorggeriewe, soos 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Die groter eenheid, Gîte 1, het 'n volledige kombuis wat ook 'n oond insluit.
Die sitareas het elk 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en braaigeriewe in.
Gaste het ook toegang tot houtvuurwarmbaddens op die stoepe en veilige parkeerplek op die perseel.
Die plaas is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad wat dit die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek maak. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Juneta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Gîte het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18