Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Star Chalets

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2 Rietfontein Plaas JT193, Hazyviewweg, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 R896 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sabie Star Chalets is 'n rustige toevlugsoord wat in die hartjie van die Panorama-roete geleë is. Dit word deur welige woude en majestueuse berge omring. Hierdie lodge is langs 'n rustige bergstroompie en bied 'n rustige wegbreek uit die gewoel van die alledaagse lewe. Sabie Star is 'n gerieflike 52 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin en is ideaal vir daguitstappies.

Verblyf word in 15 selfsorg-chalets gebied wat elkeen gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort het. Elke kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste ontvang gratis vuurmaakhout.

Aktiwiteite in die omgewing sluit tjoepry, abseil, vierwielmotorfietsry, perdry, bergfietsry, grot-, woud-, en diepkloofverkenning, staproetes, Zipline-toere, riviervlotvaart, boomtoptoere en verfbalskiet in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 328 resensies vir Sabie Star Chalets
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shawne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 328

Jaar gelys 11

Ligging

  • Plot 2 Rietfontein Plaas JT193, Hazyviewweg, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabie Star Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 120
R1 120 R896
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 120
R1 120 R896
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 2 Rietfontein Plaas JT193, Hazyviewweg, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA632b8d1946e081a1f6bf187208b5ac9273cb3f4e43afe0c2f267bbc0dcbb4a102b72a384087a206c771f07da28f39ea9ddfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R896 per nag, vir 2 mense 328 5 1 5 Portion 2 Farm Rietfontein JT193 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.09464338845 30.804393766739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem