LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Speelhuis | LekkeSlaap
+16

Speelhuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Speelhuis is in Paradise Beach, Langebaan, geleë. Langebaan is 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Dit is 'n uur se ry vanaf Kaapstad en bied 'n ideale basis om die Weskus en die oorvloed van besienswaardighede in die omgewing te verken. Doendinge in die omgewing sluit vlieërbranderry in.

Verblyf bestaan uit 4 oopplan-ateljees. Elke ateljee is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank, 'n oop-glasstort, 'n kombuisie en 'n balkon met 'n hangmat, waar gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte oor die see geniet. Gratis en onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n eksklusiewe parkeerplek op die perseel. Gaste het direkte toegang tot 'n afgesonderde strand. Elke ateljee het sy eie braai op 'n privaat balkon- slegs brikette word toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 140 resensies vir Speelhuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Speelhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgDPPYfjPdrk18xYI6Uh4s7koeI0DEMc5NmiGl6hXCtmlxLdNlE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 36 Zeus Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -33.041785667889 18.037295506607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!