Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Speelhuis

Speelhuis Ateljees
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne oopplan-ateljees front na noord en het elk 'n privaat balkon met 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer. Hulle bied toegang tot 'n afgeleë strand. Dié ateljees beskik oor 'n kombuisie, braaigeriewe, komplimentêre WiFi en sekere DStv-kanale. Elke ateljee beskik oor beddens wat spesiaal ontwerp is om in 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of slaapbank omskep kan word. Daar is ook 'n slaapbank wat slaapplek bied vir 'n ekstra kind tussen 3 tot 14 jaar teen 'n ekstra koste per nag.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R250.
Kinders tussen die ouderdom van 4 - 14 jaar betaal R600.
Gaste moet inklok by Farmhouse Hotel, Egret-straat 5, Langebaan.
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: Die breekskadedeposito is nie met aankoms betaalbaar nie. Indien enige breekskade plaasvind, sal dit op die gas se rekening geplaas word.
Indien die balans in kontant betaal word: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word met aankoms vereis. Dit sal terugbetaal word mits geen breekskade plaasgevind het nie.
Die Farmhouse Hotel dien as die plaaslike gasheer en verwysingsplek. Indien dit gereël word, kan gaste van die volgende geriewe gebruik maak: swembad, restaurant, gimnasium, gratis WiFi en Panorama-restaurant.
Vir langer verblyftydperke is skoonmaakdienste elke vierde aand beskikbaar en dit sluit skoon linne en handdoeke in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zeus-weg 36, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgDPPYfjPdrk18xYI6Uh4s7koeI0DEMc5NmiGl6hXCtmlxLdNlE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 180 5 1 5 36 Zeus Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.041785667889 18.037295506607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem