Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornynstraat 19

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n mikrogolf en 'n ketel.
Kamer 2
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n mikrogolf en 'n ketel.
Huisreëls

Gaste moet asb. hul swemhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en dus word gaste se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eenheid is nie volledige toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc90fbe9e1388321861660776b4dda46e7ca1fc28eb2bae5d7d0ca245591ea2c3cdab4515cd511252ed2eb92b8b4441a9c25b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Tornyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807391214417 20.051244446147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem