Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornynstraat 19

Selfsorg
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort, asook 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi. Die kamer bied toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof met 'n swembadjie en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n mikrogolf en 'n ketel.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul swemhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en dus word gaste se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eenheid is nie volledige toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi. Die kamer bied toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof met 'n swembadjie en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n mikrogolf en 'n ketel.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul swemhanddoeke saambring.
Die eienaars woon op die perseel met hulle troeteldiere en dus word gaste se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eenheid is nie volledige toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc90fbe9e1388321861660776b4dda46e7ca1fc28eb2bae5d7d0ca245591ea2c3cdab4515cd511252ed2eb92b8b4441a9c25b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Tornyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807391214417 20.051244446147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem