+62
Gastehuis in Carnarvon

Zeekoegat Country House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nicci B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Karoo rus in 'n huisie wat by die Karoo pas. Die stilte en bekoring van die Karoo het my siel rus gegee. Ek het heerlik gebly in die ou skeerdershuisie en die lugversorger was 'n welkom verrassing in die Karoo-hitte. Chante se etes was uit die boonste rakke en ek was bederf met 'n spesiale aflewering op my laaste aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great ligging en baie lekker plek om te rus en die Karoo te geniet. Great ligging en Chante het ons hartelik verwelkom by hulle plaas. Baie lekker gekuier, geëet en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie rustig, ongelooflik netjies en alles wat nodig is. Aandag aan detail is beslis gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanrie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Dit was 'n heerlike kuier. Wonderlike etes en 'n wonderlike gasvrou. Heerlik gebly. Stilte en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

All just wonderful. We had a lovely stay. Beautiful setting - food was amazing - wonderful family experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel B
1 nag
4.8
Jan 2026

Fantastiese gasvrou, pragtige plek! Heerlik gebly, swem in plaasdam was iets vir die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathys G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties. Wonderlike Karoo ervaring! Lekker geswem die middag en gebraai die aand. Heerlike kos word bedien. Ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Zeekoegat, jy het my hart. Zeekoegat, jy het my hart - en met 'n perfekte gasvrou met 'n warm hart vir haar mense, is dit die beste plek om te oornag in die Karoo! Ek weet nou hoekom ek my jongste dogter na jou vernoem het 29 jaar gelede … . Jou Werftafel kreun van lekker kos … voorberei met soveel liefde ! Die stilte op die stoep, omring deur die mooiste Populierbome, bêre ek in my hart…. Geseënde Kersfees & die mooiste 2026 vir jou en jou gesin! Liefde, Elmarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier in 'n pragtige deel van ons land. Baie vriendelike ontvangs en heerlike etes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R384/AP 3002, Zeekoegat Farm, Vosburg, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412cf60057c8cab2b93202a74810290a3c2fe4e9fe75709e76c345114d28378fdcb536d7504c1551b7aa9ca096f455dd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 R384/AP 3002 Zeekoegat Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.614362 22.463952
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang