Geverifieerde Resensie
Agulhas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Agulhas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 400 resensies.
"Struisbaai & L'Agulhas is die lekkerste en beste vakansiebestemming in Suid-Afrika. Kom al 46 jaar daar en verruil dit vir niks. "
"Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health. "
"Die vraag oor Lessenaargeriewe in ons kamer was vir ons irrelevant. In die kombuis was 'n heerlike groot tafel wat 100% aan ons behoeftes voldoen het."
"Aangename verrassing. Pragtige winkeltjies met kuns en handwerk. Heerlike etes."
"Lekker plekkie met die 2 Oceans wat binne loopafstand van restaurante en ander plekke is. Die natuur is mooi met die berg aan die een kant en die see aan die ander kant."
"Agulhas itself is wonderful. We did the long walk and visited the lighthouse. We had a very nice fish meal in the local restaurant and bought and sent postcards from the local supermarket. Spotted wales as well! We will be back to Agulhas."