Geverifieerde Resensie

Agulhas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Agulhas bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 400 resensies.

Agulhas

Agulhas Ocean House

"Pragitge dorp met baie besienswaardighede en vriendelike mense."

Agulhas

Agulhas Ocean House

"Baie rustig en veilig."

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"For peace and quiet and of course being at the Southern most tip of Africa, plus where the two oceans meet, L'Agulhas is perfect."

Agulhas

Agulhas Ocean House

"Agulhas is 'n pragtige, rustige dorp en het gawe mense."

Agulhas

The Gift

"Agulhas is pragtig. Die mense by die ligtoring was super ingelig en hulpvaardig. Ons het ook uitgery na Elim, Bredarsdorp, Waenhuiskrans en Napier. Elkeen van hierdie dorpies is uniek en verseker die moeite werd om te besoek. Ek dink 2 volle dae is genoeg om alles te verken. "

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Ruwe kuslyn is 'n unieke natuurskat."

Agulhas

Agulhas Heights Self-catering Cottages

"Kunstenaar en "home decorator" se droom! Ons was baie aangenaam verras om te sien hoeveel restaurante en oulike winkels daar was. Die wandelpaadjies is briljant. Agulhas sal ons beslis weer sien!"

L'Agulhas, Agulhas

Agulhas Country Lodge

"Groot dankie vir Peter vir die moeite wat hy meer as bereid was om te doen, hy is verseker 'n aanwins vir L'Agulhas..."

Agulhas

The Gift

"Ons sal beslis weer by Agulhas/Struisbaai tuis gaan. Die Shipwreck Museum op Bredasdorp is 'n moet om die area beter te waardeer."

Agulhas

À La Mer

"Loved exploring Agulhas. Plenty to see and do, as well as super hikes. "

Agulhas

The Gift

"Heerlike kuierplek!"

Agulhas

À La Mer

"Agulhas is 'n pragtige rustige plek, met baie vriendelike mense. 200% vir toeristebestemming!"

Agulhas

Rus 'n Bietjie

"Agulhas het bietjie van alles."

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Sal graag eendag in jul mooi, skoon dorp wil kom aftree."

Agulhas

À La Mer

"Ons het Agulhas baie geniet. Het kilometers gestap in die pragtige natuur."

Agulhas

À La Mer

"Agulhas met sy besondere vuurtoring en baie staproetes langs die see en in die veld is 'n besondere bestemming en ons sou graag nog meer tyd daar wou deurbing. As mens net vinnig daar verbyry het jy eintlik nie 'n idee hoe 'n besondere atmosfeer die plek het nie."

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Cape Town in general is becoming more and more popular as the preferred tourist destination because of the exchange rate it is real value for money. I personally think that L'Agulhas can expand to offer especially the Muslim tourist from countries like Saudi Arabia, Yemen and the Arab Emirate more Halaal eatery options as food is an important aspect of tourism. Our preferred getaway has always been Knysna and surrounds, but L'Agulhas is definitely a favourite for us now."

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Sal beslis weer hiernatoe kom as ek 'n kans kry. Daar is nog so baie wat ek wil sien en doen!"

Agulhas

The Gift

"Agulhas is so 'n ongelooflike plekkie dat ons dit oorweeg om 'n stukkie grond daar te koop..."

Agulhas

À La Mer

"Puik bestemming met baie om te doen in die omgewing. "

L'Agulhas, Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Uitstekende potensiaal maar algeheel onder bemark. Daar is wel restaurante, brandstof en OTM's terwyl die webbladsye sê daar is geen fasiliteite nie!"

Agulhas

À La Mer

"Baie lekker en mooi in Agulhas."

Agulhas

À La Mer

"Baie vriendelike mense!"

Agulhas

The Gift

"Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon."

Agulhas

The Gift

"Agulhas is die suidpunt van Afrika en 'n pragtige dorpie. Ek voel dit is belangrik vir enige toeris om daar 'n draai te maak."

Agulhas

The Gift

"Pragtige omgewing met interessante eetplekkies en winkeltjies. Heerlike area om te voet te verken."

Agulhas

Agulhas Heights Self-catering Cottages

"Sal weer daar gaan kuier."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang