Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Lughawe Nywerheidstreek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lughawe Nywerheidstreek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lughawe Nywerheidstreek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Airport Industria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lughawe Nywerheidstreek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lughawe Nywerheidstreek

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R432
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Tydloos Guesthouse is in Boston, Bellville geleë. Die gastekamer is in die eienaar se huis, en is 10 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die middestad en Blouberg se strande. Die woonbuurt is ve...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

The Oval Bed and Breakfast is in Forestrylaan in die middel van Pinelands geleë en word persoonlik bestuur. Pinelands is 'n sentrale voorstad met maklike en gerieflike toegang tot snelweë in enige rigting. Daar i...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood, Wes-Kaap

N-One Self Catering bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense in Goodwood. Elke oopplan-eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Manderley Lodge is in die rustige lowerryke Pinelands geleë met maklike toegang tot groot hoofweë en is die ideale plek vir paartjies of enkelreisigers. Dié lodge het 4 eenhede waarvan vele hul eie privaat ingan...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis. Dit het 2 slaapkamers en is op 'n erf in Boston, Bellville geleë. The Chalet is die tweede huis op die perseel en bied stylvolle verblyf vir...

20% af Naweke!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

51 on Forest Drive het 2 huise in Pinelands, wat sentraal en naby die stad se opwindende naglewe, strande, gholfbane, wynplase en besienswaardighede soos Tafelberg, Kirstenbosch Botaniese Tuine en die V&A Waterfront...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Alice's Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel naby Old Mutual en ander besighede in Pinelands, Kaapstad. Die kothuis is net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Di...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Gerieflike Tuinwoonstel is in Boston, Bellville geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vir sakereisigers. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

The Fairway is 'n pragtige gastekamer op 'n privaat perseel wat heeltemal afgesonder van die hoofhuis is. Dié eiendom in die Pinelands-tuinstad in Kaapstad geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad i...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood, Wes-Kaap

Lady Annie's Guesthouse is geleë in die Noordelike buurt van N1 City, Goodwood in Kaapstad. Lady Annie's is sentraal geleë van alle hoeke van die Kaapse Skiereiland, en ons roem onsself op die persoonlike aandag ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za