Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 897 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 897 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 2 km vanaf die N1-hoofweg. Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, te...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 425
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Beaufort-Wes

Meyerspoort is 'n plaas wat 50 km vanaf Beaufort-Wes geleë is. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte en gerieflike verblyf. Dis in die hartjie van die Karoo waar derduisende sterreliggies saans in die hemelruim ...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Beaufort-Wes

Lemoenfontein lê in die hart van die Karoo, teen 'n agtergrond van die majestieuse Nuweveldbergreeks met uitsigte oor Beaufort Wes en die wye Karoovlaktes. Dié pragtige lodge is op die oop vlaktes van die Suid-Afr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Herehuis is in die laat 1800's gebou deur Heer Kieser van Engeland en is twee strate vanaf die besige N1, in die stil dorp, Beaufort-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë tussen Johannesburg en Kaapstad of...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beaufort-Wes

Grandma's Place bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes, na aan die plaaslike restaurante en slegs 5 minute van die Karoo Nasionale Park af. Die huis het lieflike houtvloere, pragtige buffets e...

10% af Aanbod!
VanafR648
R583
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Elke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Grace's Place is 'n pragtige kothuis in die sonderlinge dorp, Beaufort-Wes, naby die N1. Die dorp is die grootste dorp in die Groot Karoo-streek en word dikwels "die hartjie van die Karoo" genoem! Dié ten volle to...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Beaufort-Wes

Biffie's Cottages is in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes geleë en bied 2 identiese tuinkothuise wat baie na aan die middedorp is. Kothuis 1 het 2 enkelbeddens en Kothuis 2 het 'n dubbelbed. Elke kothuis het...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Altyd Lekker bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo. Hierdie oopplan-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 'n dubbelb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien ook as die ideale oornagverblyf. Die 2 kothuise word deur olyfboorde omring en is volledig toegerus...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za