Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (2)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 672 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 672 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Lodge in Beaufort-Wes

Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo geleë, net van die N1-hoofweg af en 15 km suid van Beaufort-Wes. Die lodge bied 'n swembad buite, braaigeriewe en 'n speelplek vir kinders. Akkommodasie beskik oor volledig inge...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Boeteka skuil op 'n tipiese Karooplaas langs N12 sowat 20 km vanaf Beaufort-Wes. Boeteka is 'n skaap- en beesplaas. Ons het 2 selfsorg-eenhede en 2 en suite-kamers. Elke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste i...

10% af Aanbod!
VanafR698
R628
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Ons Huisie is 'n pragtige B&B/gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorpie wat spog met heerlike weer regdeur die jaar. Dié gesinseenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Sleep @ 74 bied verblyf in 'n stil buurt in Beaufort-Wes, 'n dorp in die hartjie van die Karoo. Hierdie geskiedkundige eko-toerisme stop is oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied verskeie terreine met te...

15% af Aanbod!
VanafR860
R731
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Old House is in die hartjie van Beaufort-Wes geleë en is 'n egte Karoo-huis wat goed in stand gehou is en uit die vroeë 1900's dateer. Dit bied 'n rustige, ouwêreldse bekoring, 'n luukse atmosfeer, en ons verwelk...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Rus-i-Biki is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Beaufort-Wes. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse is In Beaufort-Wes, tussen Johannesburg en Kaapstad, geleë. Ons bied 'n romantiese en unieke gevoel van styl in die hartjie van die Groot-Karoo. Kom en ervaar die rus en stilte van dié gasteh...

10% af Aanbod!
VanafR530
R477
per nag, vir 2 mense
B&B in Beaufort-Wes

Lemon Tree is 'n knus gastekamer vir 2 gaste in Beaufort-Wes en is ideaal vir oornaggaste wat die omgewing besoek. Die kamer het 'n privaat ingang en lugversorging. Daar is ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suit...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Little Green World is 'n gesellige klein kothuis in 'n rustige hoekie van 'n privaat tuin, vol pragtige ou skadubome met 'n verskeidenheid voëls. Die eiendom dateer uit 1835. Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n sitk...

10% af Aanbod!
VanafR510
R459
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beaufort-Wes

Grandma's Place bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes, na aan die plaaslike restaurante en slegs 5 minute van die Karoo Nasionale Park af. Die huis het lieflike houtvloere, pragtige buffets e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za