Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (17)
Nabygeleë Streke
Modimolle
Warmbad

Resensies van Bela-Bela

4.3 / 5  
volgens 606 resensies
Lees regte resensies van Bela-Bela van 606 geverifieerde gaste.
Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Bela-Bela.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bela-Bela Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R494
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bela-Bela

Kom kuier by Elephant Springs Hotel vir 'n vakansiewegbreek of 'n konferensie. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die hotel is gebou in ou koloniale Afrika-styl en ingerig met antieke ware, gedenkwaard...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 36 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Bela-Bela

Vanaf
R539
per nag (plek vir 2)
Hotel in Modimolle, Limpopo

Shangri-La Country Hotel & Spa is in die skilderagtige Waterberge, in die hartjie van die bosveld op 'n 32 ha-plaas geleë, sowat 14 km vanaf Modimolle. Dié hotel bied hul eie stukkie tropiese paradys wat 'n gevoel...


Hotelle binne 100 km vanaf Bela-Bela

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Limpopo

Roedtan Hotel is in Roedtan, Limpopo geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is ook lekker naby die N1-snelweg. Die hotel het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 gast...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Waterberg, Limpopo

Sea Star is in die bekende Legend Golf and Safari Resort in die Afrika-bosveld van Limpopo geleë. Sea Star bied verblyf in 'n aantal luukse boutique villas en suites wat in die bosveld gebou is. Daar is geen omhein...

40% af Laaste Kans!
VanafR3 180
R1 908
per nag, vir 2 mense
Hotel in Roodeplaat, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

The Blades is 'n eksklusiewe hotel op 'n 10 ha-eiendom in die ongetemde bosveld aan die oewer van die Roodeplaatdam en bied 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, ontwerperstuine en waterfront-luuksheid. V...

Vanaf
R1 110
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kameeldrift-Oos, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Premier Hotel Roodevalley bied B&B-verblyf aan die oewer van die Pienaarsrivier in Pretoria. Die hotel word deur 'n natuurreservaat omring wat 'n veilige bos-toevlug vir verskeie voëlspesies is. Pretoria, Menlyn, J...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Kievits Kroon Country Estate is in Kameeldrift-Oos, Roodeplaat, en bied gemaklike, maar luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is net 60 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié pragti...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Hotel in Montana, Doornpoort

Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B wat in Pretoria geleë is. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Batter Boys Boutique Hotel het 11 smaakvol gemeubileerde kamers...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Florauna

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Vanaf
R1 488
per nag, vir 2 mense
Hotel in Schietfontein, Gauteng

Graceland Conference and Lifestyle Centre is die ideale plek vir 'n privaat wegbreek en ontpanning by die leefstylsentrum. Graceland Conference and Lifestyle Centre bied ook sake- en sosiale-funksies, familiebyeenko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bela-Bela hotelle blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Bela-Bela akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bela-Bela akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]