Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (17)
Nabygeleë Streke
Modimolle
Warmbad

Resensies van Bela-Bela

4.3 / 5  
volgens 606 resensies
Lees regte resensies van Bela-Bela van 606 geverifieerde gaste.
Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Bela-Bela.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bela-Bela Wildsplase

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bela-Bela

Golden Lantern Guest Lodge bied 'n vreedsame ligging waar sakereisigers en vakansiegangers heerlik kan ontspan. Hierdie gastehuis bied 'n groot verskeidenheid selfsorg-akkommodasie. Die verblyf bestaan uit 5 priva...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela

Buyskop Lodge, Conference and Spa bied die geleentheid om te ontspan en tyd in die natuur te spandeer en is Bela-Bela. Dit is in die Waterberg-bosveld. Verblyf word in 16 gerieflike, unieke chalets met grasdakke, s...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela

El Rancho Grande is op 'n kleinhoewe in Bela-Bela en bied gehalteverblyf in 9 selfsorg-chalets, asook op kampeerplekke. Die lodge het 'n venue vir partytjies, funksies en geleenthede. Verblyf is beskikbaar in 9 se...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 36 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Bela-Bela

Vanaf
R9 600
per nag (plek vir 20)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Zwartkloof Lodge is 'n privaat lodge wat op 'n privaat natuurreservaat in die Waterberg, net 20 km buite Bela-Bela geleë is. Dié lodge het mooi uitsigte, 'n houtdek met 'n swembad, 'n sauna en 'n stoombad. Die l...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 20)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Maroela Bushveld Lodge is 'n selfsorg-wildlodge op 'n privaat plaas, sowat 13 km vanaf Bela-Bela. Dis ideaal vir 'n gesin of vriendegroep van 20 vir 'n bosveldwegbreek. Verblyf by Maroela Bushveld Lodge bestaan uit...

35% af Aanbod!
VanafR450
R293
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Thaba Monate Game Lodge is in Bela-Bela, Limpopo, geleë. Dié area is veral bekend vir restaurante, natuurlewe, staproetes en ikoniese besienswaardighede, soos Waterberg Zipline Adventures, Adventures with Elephant...


Wildsplase binne 50 km vanaf Bela-Bela

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Thandile Country Lodge is die oudste plaas in Bela-Bela en dateer terug na 1856. Kom en ervaar die oorspronklike plaashuis wat pragtig opgeknap is en 7 luukse kamers het. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en su...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 12)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Re a Lora Lodge is op 'n bosveld-paradys van 1000 hektaar in die hartjie van Limpopo geleë. Dit is 15 km van Bela-Bela af. Die lodge 'n bied 6 slaapkamers met en suite-badkamers as selfsorg-eenheid. Die eenheid h...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 400
R1 800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modimolle, Limpopo

Leopards Rock Bush Boutique bied verblyf in selfsorg-eenhede teen 'n krans in die Waterberge. Verblyf by Leopards Rock Bush Boutique beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste per eenheid. Elke eenheid h...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Thaba Pitsi Safari Lodge is 'n 500 hektaar wildreservaat in 'n malaria-vrye area. Dit is 'n uur en 'n half vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 'n uur se ry vanaf Pretoria. Verblyf word in die gesinshuis, count...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bela-Bela wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Bela-Bela akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bela-Bela akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]