Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3377 resensies.
"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."
"Pragtige ou dorp. Boomryk en amper-plaas. Ons het selfs die Taalmonument besoek wat ons laas besoek het met sy inhuldiging."
"Oulike dorp met baie karakter en vriendelike mense."
"Such a lovely quaint town. Very clean and well kept. Interesting restaurants and shops. A must see."
"Ons bly nie ver van Paarl af nie maar het nog nooit vakansie gehou daar nie, dit was die eerste keer en ons sal defnitief weer gaan. Dis 'n pragtige wereld."
"The town itself does not have very much to do but the surrounding area and wineries are lovely."
"I am fluent in English, but was a nice surprise to be able to use my mother tongue Afrikaans almost everywhere in Paarl."
"Great place to visit. Ideal for getting away from the hustle and bustle of the city."
"Sal eerder Stellenbosch- en Franschhoek-omgewing besoek in die toekoms as om oorsee te reis vir vakansies."
"Gorgeous views and a stunning place to visit. Awesome wine farms and markets."
"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie met baie mooi winkeltjies en uitstekende resturante om by te eet. Lekker naby die Kaap geleë vir daguitstappies."
"Wat 'n absolute juweel van 'n dorpie. Behalwe vir al die wynplase wat mens kan besoek, is daar soveel ander spesiale eetplekkies om heen te gaan. Die omliggende berge maak dit prentjiemooi. Baie ander aktiwiteite om te doen soos golf en mountain biking. Kan vir 'n maand gaan en nooit verveeld wees nie."
"If you don't know the area, we really struggled finding the roads, the streets and mostly, signs are missing."