Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3414 resensies.
"Skilderagtige dorpie omring deur berge en wingerde met hope keuses van restaurante!"
"Riebeek-Kasteel is ‘n wonderlike naweek wegbreek. Die restaurante en wynplase is van top gehalte en die dorpie se klein winkeltjies bied alles wat mens wil hê."
"So baie plekke om te besoek. Ons tydjie was te kort. Een van die mooi plattelandse dorpies wat 'n besoek werd is."
"Beautiful vineyards and mountains just down the Main Road. Historic monuments, National Parks and amazing hiking trails a couple of minutes away."
"Baie mooi deel van ons land. Wingerde, boomryke dorp en genoeg besighede om van te kies."
"Lovely place. It was not our first visit and Riebeek-Kasteel will see us again in future."
"Wellington is 'n maklik bekombare dorp en goed geleë as jy ander dorpe in die omgewing ook wil besoek."
"Great weekend getaway. Lovely restaurants, a must to visit Kloovenberg and great meat to be bought at Delico."
"Pragtige dorpie wat enigiemand vir 'n naweek of meer kan besig hou. Die mense is ook baie vriendelik."
"Would recommend it for family getaways. It's the perfect place to unwind and relax. Kids really enjoyed their stay."
"Die Boland is mooi, rustig en ‘n wonderlike plek om te besoek met baie om te sien en te doen."
"Enjoyed our visit to Mountain Ridge Winery at Romans Rivier. A must with absolute excellent wines. Visits to Ceres, Wolseley and Tulbagh was beautiful. Kole en Deeg in Tulbagh is a must when you visit the town."
"Stellenbosch is amazing! Very central place to live in, where everything is close to each other and lots of things to do."