Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Boston

4.2 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Boston van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Boston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Boston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boston gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boston Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boston

The Boston Guest House is 'n stylvolle, luukse gastehuis met 'n warm en uitnodigende, huislike atmosfeer. Ons is in Lincolnstaat 12 in Boston, 'n lieflike historiese woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede, g...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R432
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Boston

Tydloos Guesthouse is in Boston, Bellville geleë. Die gastekamer is in die eienaar se huis, en is 10 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die middestad en Blouberg se strande. Die woonbuurt is ve...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Boston

35 On First bied gerieflike verblyf in Boston, 'n buurt van Bellville. Dit is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat kuier in die noordelike deel van Kaapstad. 35 on First is stapafstand vanaf Melomed, Louis Leipoldt Ho...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Boston

35 on Washington B&B bied vyf en suite-slaapkamers, smaakvol versier met 'n mengsel van antieke en moderne meubels. Die gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin gevul met rose en laventel, en daar is 'n klein swembad...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Boston

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

On Q Accommodation bied gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike gastehuis in die lewendige woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die verblyf is gerieflik naby die lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, verma...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

NiederHeim B&B is in Loevenstein, Bellville, net 850 m vanaf die N1. Dit is ook naby besienswaardighede soos Grand West Casino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en Durbanville se wynroete. Verblyf is beskik...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Excellent Guest House bied luuksheid, gemak, styl en hartlikheid teen bekostigbare pryse in die Bellville-gebied. Die gastehuis is geskik vir sakereisigers, toeriste en selfs Suid-Afrikaners wat familie in die omgew...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eikenbosch, Wes-Kaap

Broadway Tygervalley het 5 slaapkamers en bied komplimentêre ontbyt. Dit is net 5 minute vanaf Tygervallei Winkelsentrum af en ook net 5 minute vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vredelust, Wes-Kaap

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Dié ruim gastehuis is langs die Louis Leipoldt Hospitaal in Broadwaystraat in die stil woonbuurt, Boston, in Bellville geleë. Die gastehuis bestaan al vir meer as 15 jaar en spog met 'n gerief en vriendelike, pers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za