Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bothastrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bothastrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothastrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothastrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothastrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

C Wonders is in Dwarswegstrand in Groot-Brakrivier geleë, bied selfsorgverblyf vir 6 volwassenes en spog met 'n asemrowende 180°-uitsig oor die see vanaf Glentana na Mosselbaai. Dit is die ideale verblyf vir gaste...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand 19 is naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Dié huis is 50 m vanaf die ongerepte strand wat ideaal is vir visvang, swem en stap. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die e...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Kleine Sonskyn is in Dwarswegstrand naby Groot-Brakrivier in die Suid-Kaap geleë. Die strand is net 800 m van die perseel af, waar doendinge soos swem, sonbaai en visvang geniet kan word. Die houthuis bied slaapp...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

Gelukkie By Die See is in Dwarswegstrand, net buite Groot -Brakrivier tussen George en Mosselbaai geleë. Die vakansie gevoel van hierdie pragtige, ruim strandhuis sal jou onmiddellik laat skoene uitskop! Dié dub...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Pienaarstrand Huis is in Pienaarstrand, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels en verskeie restaurante ander geriewe in Mosselbaai. Dit bied ook 'n pragtige 18...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Dwarswegstrand Home is naby Groot Brakrivier tussen George en Mosselbaai geleë. Hiér heers 'n rustige atmosfeer, die klimaat is lieflik, en die strande is mooi skoon. Die huis is smaakvol versier en ruim. Dit be...

Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Beach House bied selfsorgverblyf in Dwarswegstrand, na aan Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George in die Wes-Kaap. Dis net 3 km vanaf Glentana. Dwarswegstrand is baie veilig en bied 24 uur-sekuriteit en toegan...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bothastrand

Vanaf
R2 350
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

Nature-on-Sea Beach House Apartment is in 'n gewilde privaat kompleks langs Outeniquastrand, 'n kusjuweel, naby Grootbrakrivier geleë. 'n 40 m houtpaadjie lei direk vanaf die huis na die strand. Dié woonstel is ...

25% af Aanbod!
VanafR2 500
R1 875
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

Nature on Sea Holiday House is 'n smaakvol gemeubileerde villa naby die strand in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die stad is bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en verskeie n...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glentana, Outeniqua Strand

180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot-Brakrivier, 'n kusdorp naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy matige weer regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za