Geverifieerde Resensie
Buffelstad
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Buffelstad bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 856 resensies.
"The countryside is beautiful. The town needs some serious attention to the road infrastructure because the maintenance has been neglected over the years."
"Dit hang af waar in Oos-London, maar dit is maar oral so. Die stad is 'n absolute nagmerrie."
"Die dorpie kan heelwat meer doen om toeriste bewus te maak van die ongelooflike natuurskoon en moontlikhede in die omgewing."
"Ons was nie daar vir vakansie nie, so my indrukke kan die regtig akkuraat wees nie. Daar was sterk sekuriteitteenwoordigheid by die strand wat die indruk skep dat dit veilig is om daar te loop. Ons was by die Quigneystrand gebied."
"Gunobie was a very small town, we were pleasantly surprised at how clean and tidy the area was."
"Lovely place with friendly people. Clean and well maintained. One of our favorite places to visit."