Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3384 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"'n Dorpie wat ons beslis weer gaan besoek. Dit het soveel om te bied en om elke hoek en draai wag 'n interessante verrassing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Blue Skies Country House"It has the most beautiful beaches."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Not sure if it's a destination, but worth a stopover to explore its history."
Twee Riviere, Sarah Baartman-distrik
Pansy Kothuis"Die strate/paaie lyk beroerd! Omgewing pragtig."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aquarius B&B"Almal is baie vriendelik en dit laat jou voel asof dit jou tuiste is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"We didn't have the opportunity nor sufficient time to explore. What we did explore was well presented, clean, homely and warm."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Hancke Holiday Apartments"Perfect place for surfing, swimming and walking on the beach. The Greek Restaurant close to the beachfront is highly recommended."
Boesmansriviermond, Sarah Baartman-distrik
Natures Cottage"Stunning views with lovely restaurants. Beautiful beach and river!"
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Good Riddin's Beach Cottage"Strande is skoon ten spyte van baie mense wat met hul honde stap. Almal werk saam en hou dit skoon."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Nine on Uys Street"Baie goeie educational media oor die watertekort en die kosbaarheid van water. Kan in baie ander dorpe toegepas word."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Bluewater Beach House"Onderhoud laat veel te wense soos in die groter deel van SA."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Owl House"Jefrreys is geleë in 'n baie mooi omgewing en strand. Lekker om daar te kuier."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Chardonnay Holiday Apartment"Lekker vakansietyd of net ’n naweek se kuier. Die mense weet van ¦n goeie kuier. Baie nice."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Kaya @ Oyster Bay"Grondpad is net bietjie sleg, maar baie mooi plek."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Dollery House"Water was a bit of a problem but beautiful destination nonetheless. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Jay's Gastehuis"We love Jeffreys Bay but local government needs to pull thumbs out of their backsides and do something about the horrendous condition of the roads in and around Jeffreys Bay (the whole of the Eastern Cape in fact). We're from the Western Cape and issues such as this are addressed here."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Jordan's Break"Jeffreysbaai is 'n pragtige toeristedorp en ek sal weer daar gaan. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"'n Moet om te besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Bethesda"Horlosie is 30 jaar teruggedraai - perfek vir rus. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Spinning Reel"Net jammer hulle kraanwater is nie op standaard nie. Dit is te brak 'n mens kan dit nie drink nie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Surfpoint 9"Dit is 'n goeie vakansieplek. Rustig en die strande is pragtig. "