Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3384 resensies.

Humansdorp, Sarah Baartman-distrik

40B Guesthouse

"Le Chameleon en St Francisbaai is aan te beveel."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Patches Place

"'n Fantastiese plek. Nog beter is dat dit Afrikaans is. Net waar ons gaan, winkels, strate, strand, - Afrikaans is orals! Lekker."

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Alistair House

"Ons was nie daar vir vakansie of oorbly op pad nie maar was nie beïndruk met die bietjie wat ons van Cannon Rocks gesien het nie. Beslis nie ons tipe toeristebestemming nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

The White House in Walmer

"Aangename vakansiebestemming wat 'n groot verskeidenheid doendinge en vermaak aanbied."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik

Woodlands Cottages and Camping

"We enjoyed our stay and we are thinking of coming back again."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Sea Whisper Guest House

"Jeffreysbaai is 'n ideale toerisme- en vakansiebestemming! Die lifequards en munisipale beheer is fantasties! Mooi, skoon strande!"

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Sonskyn-hoekie

"Baie stil, net een eetplek, lekker min mense. "

St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik

OppiKrom

"Sal dit aanbeveel. Sal dalk kan byvoeg dat daar meer gedoen kan word om resturante te adversteer en aan te dui waar om te gaan vir 'n aangename eetervaring. Maar in kort St Francisbaai sal my weer sien."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Timoak

"Soos die res van die Oos-Kaap, baie sleg met padaanwysers in en uit die dorpie, maar verder lekker."

Steytlerville, Sarah Baartman-distrik

Steytlerville Villa Guest House

"Historiese, ryk dorpie met baie vriendelike mense."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Timoak

"Ons besoek Jeffreysbaai vir die afgelope 20 jaar en dit bly n aangename vakansiedestinasie."

Steytlerville, Sarah Baartman-distrik

Steytlerville Villa Guest House

"Pragtige kerk met interessante tuin. Die bordjies met die familiewapens kan bietjie opgeknap word."

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

SonnenMeer

"It's quite windy and the beach itself is not that swim safe but within 5 mins you can reach Kenton0on-Sea beach and lagoon which is more swim friendly."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Casalinga On Diaz

"Lekkerste kusdorp om tieners te bring vir vakansie."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Cape St Francis Resort

"Lekker naby see, Links-gholfbaan en vakansiemarkte."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Alfred View Guest House

"Very picturesque town with long sandy beaches. Unfortunately, the town centre is a bit run down."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Villa Marche

"Very clean. No potholes. People there are friendly."

Aberdeen, Sarah Baartman-distrik

Die Dorpshuis

"A quaint little town. Worth going off the beaten track and miss the busy N1."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang