Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Calypso Beach

4.7 / 5  
volgens 82 resensies
Lees regte resensies van Calypso Beach van 82 geverifieerde gaste.
Indien jy Calypso Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Calypso Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calypso Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calypso Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calypso Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 451
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Calypso Beach

The Views is 'n lieflike smaakvol vyfslaapkamer-vakansiehuis in Calypso Strand, Langebaan, slegs 900 m vanaf die witsand swemstrand. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die patio bo geniet. Dié huis het 3 ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Calypso Beachte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Calypso Beach

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Aqua Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis in die Blue Lagoon-sekuriteitslandgoed in Langebaan. Die landgoed is 1,9 km van Club Mykonos af. Die huis het 3 slaapkamers en bied slaappl...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

St Louis Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-vakansiehuis in Langebaan. Die huis is op die Waterfront Landgoed 110 m van die strand af. Eenheid 1 beskik oor 3 slaa...

Vanaf
R2 984
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Waterfront Langebaan is 'n fantastiese trippelverdieping-selfsorgvakansiehuis, in die veilige Waterfront Estate in die middel van Langebaan. Die Waterfront Estate bied toegang tot inwoners en huurders en is loop...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 646
R1 235
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Rietbaai Cottage is ’n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van ’n vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Langebaan. Akkommodasie beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R2 549
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Wes-Kaap

Rietbaai Waterfront is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dié huis bied 'n uitsig oor die baai vanaf die dak en hope vermaak is beskikbaar in die area. Die huis het verskeie verdiepings en bied slaapplek vir 6...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Waterfront 1 Holiday Home is in 'n privaat landgoed op die rand van Langebaanstrandmeer. Dit is 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel wat ideaal is vir ontspanning en gaste wat wil wegbreek van die gedruis van die stad...

10% af Laaste Kans!
VanafR5 500
R4 950
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

1000 Dae is in Calypso Beach, Langebaan geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die ruim dub...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Weskus

Cove Cottage Langebaan is ’n lieflike afgesonderde vakansiekothuis in Langebaan, ’n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Aangesien Langebaan slegs ’n uur se ry vanaf Kaapstad is, is dit die ideale bas...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Plover Cottage is in die gewilde kusdorp, Langebaan. Hierdie drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 volwassenes. Die huis beskik oor 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-bedd...

Vanaf
R1 655
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

4 On Osprey bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis in The Cove in Langebaan. Die eiendom is 140 m van die wit strand af. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 sl...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 383
R1 037
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Bella Casa is in die Langebaan Country Estate met sy gewilde gholfbaan geleë. Die lieflike tweeslaapkamer-eenheid is modern en gerieflik en beskik oor gemaklike meubels. Gaste by Country Estate het toegang tot al d...

Vanaf
R1 605
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Pelican is 'n goed toegeruste vakansiehuis in The Cove by Langebaan, net 3 minute se stap van Leentjiesklipstrand af. Die huis is volledig ingerig vir selfsorg en bied slaapplek vir 7 gaste in 3 kamers met 1 kon...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Flip Flops Selfsorg Vakansie Huis is 'n gerieflike huis met slaapplek vir 6 gaste op die Langebaan Country-landgoed. Die huis word deur natuurlike plantegroei waar bokke vrylik rondloop omring. Die groen area is 'n...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 749
R2 062
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

99 Steps is 'n selfsorghuis in 'n residensiële area, The Cove, in Langebaan. Die eiendom is ideaal naby die strand en is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word. Dié dubbelverdiep...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 749
R2 062
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

8 Kingfisher is 'n selfsorghuis sowat 150 m van die strand af in The Cove, Langebaan. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en dis ook naby Langebaan Country Estate. Die huis is volledig gemeubileer en beski...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Bibi's @ Langebaan Golf Estate is 'n volledig gemeubileerde selfsorghuis in die veilige Langebaan Country Estate wat binne maklike bereik is vanaf die strand, Club Mykonos en Laguna Mall. Dié huis het slaapplek vi...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Mykonos Holidays @ Club Mykonos is 'n selfsorg-eenheid in Club Mykonos, die oord in Langebaan wat volgens 'n Griekse styl ontwerp is. Laat die suisende klank van die see jou aan die slaap sus en word wakker met die ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

1 Sunset Heights is op 'n veilige landgoed in Langebaan. Dié bekoorlike strandmeerdorp is die ideale basis waarvandaan gaste die Weskus kan verken. Die eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en...

Vanaf
R1 115
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Club Mykonos Resort Private Holiday Home is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde vakansie-oord met 'n Griekse tema aan die oewer van die Langebaan-strandmeer. Die oord het 'n verskeidenheid doendinge en geriewe vir ga...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za