Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Calypso Beach

4.7 / 5  
volgens 76 resensies
Lees regte resensies van Calypso Beach van 76 geverifieerde gaste.
Indien jy Calypso Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Calypso Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calypso Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calypso Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calypso Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Calypso Beach

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Musselpot is 'n netjiese en gerieflike vakansiewoonstel in Helios Place, 'n sekuriteitskompleks langs Club Mykonos en die strand. Dis die ideale vakansiebestemming. Dié lieflike woonstel is netjies en ruim, het sl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

50 Sunset Heights is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die besienswaardighede in die area verken kan word. Dié woonstel het slaap...

Vanaf
R1 383
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Hello Goodbye is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die kompleks is naby Club Mykonos, die Laguna Mall en die strand. Dié grondverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n g...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Helios Place is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n kompleks in die kusdorp Langebaan. Die ouwêreldse strandmeerdorpie bied 'n ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die uitstekende besienswaardighede van die omgewi...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 4)
Hotel in Mykonos, Langebaan

Die Club Mykonos-oord is in die skilderagtige Langebaan, aan die oewer van die strandmeer geleë. Dis ’n Mediterreense wegbreekplek en bied selfsorgverblyf in Kaliva-woonstelle wat met lieflike uitsigte oor die La...

Vanaf
R2 749
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Sweet Spot is ’n selfsorghuis op die Langebaan Country Estate. Dié vakansiehuis is net ’n kort ent se ry van die dorp se toeristebestemmings en geriewe af. Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofs...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis is in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë. Die huis is smaakvol ingerig en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens...

Vanaf
R2 388
per nag (plek vir 2)
Oord in Mykonos, Langebaan

Zeus Cabin bied gerieflike verblyf in ‘n privaat kamer in die Club Mykonos Oord in Langebaan. Dié kamer het nie selfsorggeriewe nie, maar dis naby die oord se restaurante, swembaddens, die strand, spa en tennis- ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 595 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 4 slaapkamers in Club Mykonos. Dié oord is langs die Langebaan-strandmeer en stapafstand van die strand af. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 358, Langebaan Apartment bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Club Mykonos Oord. Die oord is langs Langebaan se strandmeer binne loopafstand van die strand af geleë. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za