Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Citrusdal (27)
Clanwilliam (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (64)
B&Bs (3)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Sederberg

4.2 / 5  
volgens 432 resensies
Lees regte resensies van Sederberg van 432 geverifieerde gaste.
Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Sederberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sederberg Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Country Lodge word deur 'n gesin besit en is in Citrusdal geleë. Dié dorpie is minder as 2 uur vanaf Kaapstad geleë en bied pragtige natuurtonele, geskiedenis, waterweë en lekker berg-avonture. Daar i...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clanwilliam, Sederberg

Die Clanwilliam Hotel is in die Olifantsriviervallei versteek en bied gerieflike akkommodasie in 'n afgeleë omgewing net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die hotel verwelkom gaste met egte plattelandse gasvryheid Die...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 71 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Sederberg

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clanwilliam, Weskus

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verblyf by Graafwater Hotel beskik oor 2 opsies. Dié kamers is elkeen uniek ingerig en het of 'n dubbel...

Vanaf
R961
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moorreesburg, Wes-Kaap

Samoa Hotel is in Moorreesburg geleë en is 'n 150 jaar oue instansie met ouwêreldse sjarme. Die hotel is gerieflike geleë in die hartjie van Moorreesburg en is net 100 km noord vanaf Kaapstad. Die hotel bied 'n ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tulbagh, Witzenberg Municipality

Die Tulbagh Boutique Heritage Hotel is 'n gerieflike 80 minuut-rit van Kaapstad af en spog met 'n restaurant, tapas, 'n wynkroeg, spa, konferensiesentrum, privaat parkeerplek, komplimentêre WiFi en is rolstoelvrien...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klawer, Weskus

Die Klawer Hotel met sy pragtige omgewing en rustige atmosfeer is die ideale wegbreek van die daaglikse gejaag van die stad. As die natuur roep, is Klawer jou bestemming en dit is minder as 3 uur se ry uit Kaapstad....

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Riebeek Valley Hotel is 'n stylvolle, plattelandse toevlugsoord met panoramiese uitsigte oor die skilderagtige wingerde, olyfboorde en die Kasteelberge. Hier kan jy uitsien na ouwêreldse bekoring en 'n rustige atmo...


Hotelle binne 200 km vanaf Sederberg

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Hotel in Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes

The Royal Hotel is in Riebeek-Kasteel, een van Suid-Afrika se oudste dorpe sowat 80 km noordoos van Kaapstad. Dié hotel bied verblyf met 'n koloniale styl vir sakereisigers en paartjies. Ons het 4 Dubbelkamers, 1 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Hotel in Witzenberg Municipality, Kaapse Wynlande

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koringplaas by die Elandsberg-natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cederberg hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Cederberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cederberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za