Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2650 resensies.
"Pragtige dorpie en heelwat om te doen (Gay's Guernsey Dairy, museum, galerye, lekker restaurante). Salig om deur die dorp te stap, met sy mooi watervore. "
"Food in town exceeded expectations. Great lunch at lazy lizard with outstanding homemade bread. Dinner at Art gallery (recommendation by lodge) has inspired menu and wine choices."
"Oulike dorpie met ryk geskiedenis, lekker restaurante en nog baie meer wat ons wil sien daar."
"Ek ken nie vir Beaufort-Wes nie, want ek slaap net een aand oor, maar wat ek gesien het was vir my mooi."
"Ons is aangenaam verras met hierdie oulike dorpie in die middel van die Karoo, sy oulike winkeltjies, heerlike restaurante en vriendelike mense. Die moeite werd om meer as 'n dag daar te spandeer."
"Mooi ou dorp met baie geskiedenis wat gebruik kan word om toeriste te lok en die infrastruktuur meer toeristevriendelik kan maak. "
Prince Albert Road, Groot-Karoo
Wolvekraal Guest Farm"Heerlike skilpaadjies, lewer en netvet te koop by Rietfontein Padstal tussen Leeu Gamka en Prince Albert Road. Beste appeltert nog ooit, bekombaar by Lazy Lizzard in Prins Albert. Probeer ook gerus Gay's Dairy se Royal Mild kaas - ook in Prins Albert."
"Daar is nie so baie dinge om te sien en te doen soos in groter dorpe nie, maar die netheid en rustigheid daarvan maak dit 'n baie goeie oornagplek. "
"'n Baie interessante geskiedkundige dorp: museums, kaasfabriek, aandwandeling met vertellings oor spoke en die dorp de geskiedenis. Stap op Gordon se berg vir mooi uitsig."
"Great little town to visit for a few days on your way to or from Cape Town. Unfortunately not so good at the moment because of the draught, but one can not do anything about the weather."
"Pragtige dorp met al die winkels wat jy nodig het. Die dorps mense is vriendelik. Baie warm in die somer, so maak seker dat jy verblyf kry wat lugverkoeling het."