Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2650 resensies.

Prins Albert, Groot-Karoo

Yellow House

"Baie mooi en vriendelike dorp om te besoek as toeristebestemming."

Prins Albert, Groot-Karoo

The Cottage

"Pragtige dorpie, net jammer so baie plekke was nie oop tydens ons besoek nie, soos antikware winkels, olyfplaas ens."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie mooi, ou dorp met mooi plekke om te besoek."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Donkin House

"4-sheep restaurant uit die boonste rakke. Heerlike afval en bredie geëet. Dit is net buitensporig duur. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Jou hart gaan uit na die mense daar wat tans groot droogte ervaar. Die gemeenskap vat hande en werk saam om die dorp skoon en netjies te hou en besoekers welkom te laat voel."

Groot-Karoo

De Hoop Plaas

"Die Karoo het heelwat bekoring en is 'n lieflike wegbreek van die stadsgewoel."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Young's Halfway House

"Halfway to Cape Town. The Spur is not a place I will recommend. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Aandblom Guesthouse

"Baie vriendelike omgewing en mense. "

Prins Albert, Groot-Karoo

The Lemon Tree

"Mal oor Prins Albert. Pragtige plek!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

En Route

"Ongelukkig op 'n Sondag daar oorgeslaap. Meeste plekke was toe."

Prins Albert, Groot-Karoo

Lavenders

"Dorp is baie skoon en het nooit onveilig gevoel nie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Was so lekker om rond te stap en veilig te voel en almal is so vriendelik!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"Beaufort-Wes is 'n regte Karoo-dorpie met Karoo-styl en -vriendelikheid. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Bougain Villa

"Very clean wonderful Karoo town. The Mayor deserves a medal."

Prins Albert, Groot-Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"As jy die dorp en sy mense wil leer ken, maak ‘n punt daarvan om Saterdagoggend, 7:00, die parkrun by die sportveld by te woon. Dis die moeite werd! Daar is ook geleentheid vir goedwilligheid."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Matoppo Inn Guesthouse

"Ons familie het geskiedenis daar so dit het 'n dieper betekenis as vir die normale toeris. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Fantastiese dorp, geniet die rustigheid en die voorreg om tot laat aande in die strate te kan loop. "

Prins Albert, Groot-Karoo

Acacia Cottage

"Die moeite werd om te besoek."

Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo-Rust

"Warm oor Desember-maand."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Grace's Place

"Klein plattelandse dorpie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Villa Contessa

"Baie mooi en skoon dorp."

Prins Albert, Groot-Karoo

The Cottage

"'n Juweel op die platteland. "

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Jy het meer as net een dag nodig om deur al die besienswaardighede te gaan."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Lazy Lizard and La do dah were both really good breakfast spots with good coffee."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

En Route

"Die dorpie het baie potensiaal as 'n oornag vertoef vir reisigers op pad Kaapstad toe. Die armoede wat in die dorp baie sigbaar is, kan hokgeslaan word, deur die dorpie se uitstekende ligging op die N1 meer innoverend te gebruik."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Altyd Lekker

"Pragtige dorp! Vriendelik en gasvry."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Savoy Hotel Beaufort-West

"Almal praat lekker Afrikaans en is baie behulpsaam en vriendelik."

Blad
Blad 53 - Wys 1561 tot 1590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang