Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Ceres

4.2 / 5  
volgens 57 resensies
Lees regte resensies van Ceres van 57 geverifieerde gaste.
Indien jy Ceres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ceres.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ceres Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ceres Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ceres

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62

Rhodene Farm Cottages is net 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af en 500 m vanaf 'n teerpad aan die voet van die Skurweberge met 'n uitsig oor die lowerryke Ceresvallei. Daar is 10 luukse selfsorgkothuise. Al d...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

De Hoop Farm Cottages is op 'n lieflike plaas in Tulbagh geleë en bied 'n keuse tussen 4 selfsorg-eenhede. Gaste kan Bosjes-vallei vir 6 gaste, De Hoop vir 5 gaste, Vrede vir 4 gaste of Stilwaters vir 4 gaste bes...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62

Die Hamlet Country Lodge is 'n gastehuis wat in die Wes-Kaap naby Ceres in Prince Alfred se Hamlet geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby aan verskei...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62

Mon Desir Gastehuis is in Ceres geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dié prentjiemooi dorpie is 'n groot sagtevrugte-produsent en skuil in 'n vallei omring deur pragtige bergreekse en vrugteboorde. Dié bekoor...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breedekloof, Kaapse Roete 62

Hoogwater Cottage and Farmhouse is in Wolseley geleë en bied 'n egte plaas-ervaring. Dié eenhede is op 'n werkende vrugteplaas geleë, waar gaste kan wegbreek en die lewe op die plaas kan ervaar. Verblyf beskik ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Schalkenbosch Wine Estate is in die tuine van 'n statige Kaap-Hollandse heerhuis uit 1792, wat as nasionale monument verklaar is, geleë. Verblyf word in selfsorgkothuise en 'n drieslaapkamerhuis aangebied. Die ko...

33% af Aanbod!
VanafR900
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

'n Besoek aan Eikelaan Plaas, sowat 5 km vanaf die historiese dorpie Tulbagh, is altyd 'n welkome ontvlugting van die stad. Dit is perfek as jy bietjie jou batterye wil herlaai en jou kop wil skoonmaak. Die rus en v...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witzenberg Municipality, Wes-Kaap

The Riverstone House bied alles wat jy nodig sal kry vir die perfekte selfsorgverblyf in Wolseley. The Riverstone House bied al die nodige geriewe vir hetsy 'n luukse plaaswegbreek of as jy plek vir 'n spesiale brui...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Dié luukse selfsorghuis is in die Land van Waverenvallei in Tulbagh geleë. Ons ligging is ideaal vir 'n privaat groep wat saam in luukse gerief wil wegbreek. Die gastehuis spog met 360°-uitsigte oor die omliggen...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Wes-Kaap

Seven Oaks Vineyard Cottages is op die Seven Oaks-plaas tussen Wolseley en Worcester geleë. Die kothuise is met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf toegerus. Dis geskik vir 'n individu, paartjie of groep ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Ceres akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Boland blad indien jy na meer Boland akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]