Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Churchhaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Churchhaven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Churchhaven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Churchhaven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Churchhaven Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Churchhaven

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Rest-by-the-Sea is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Myburgh Park, Langebaan. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n oornagstop in die omgewing. Die kothuis is te...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Bel Posto bied verblyf in 'n privaat, luukse kothuis en 'n woonstel in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Die kothuis is sentraal geleë, naby die Weskus Nationale Park en loopafstand vanaf Langebaa...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

WindyCorner is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis vir 'n gesin met 'n uitsig oor die strandmeer in Langebaan. Kom geniet 'n rustige en ontspanne vakansie met jou gesin in dié gerieflik gemeubileerde vakansieh...

Vanaf
R1 906
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Sa-ais Resting Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf die dorp se besienswaardighede. Die huis is ten volle gemeubileer e...

Vanaf
R1 146
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

On The Bend is 'n ateljeewoonstel op die grondvloer van 'n multi-eenheid kompleks in Langebaan. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n wegbreek in 'n stil en rustige omgewing. Die...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Wendys Langebaan Home bied verblyf in Myburgpark, 'n buurt in die gewilde kusdorp, Langebaan. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Harrison's House is 'n 5-ster boetiek-gastehuis, teen die koppie wat oor Langebaan se seemeer uitkyk. Ons is net 100 m vanaf die Weskus Nasionale Park af. Die B&B bied 'n rustige wegbreekkans met 'n uitstekende uits...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Emerald View B&B is ’n pragtige gastehuis in die kusdorpie Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en verskeie besienswaardighede in die area kan verken. Die gast...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Myburgh Park, Langebaan

Kite Mansion Penthouse is in Langebaan geleë en het al van die wêreld se beste vlieërplankryers gehuisves. Verblyf word in 'n luukse drieslaapkamer-dakwoonstel gebied en spog met 'n heerlike balkon met 'n panor...

Vanaf
R4 372
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Mystique is in die eksklusiewe Penguin Place in Langebaan geleë. Hierdie gerieflike huis is naby die strandmeer en seiljagklub, en bied praguitsigte oor die strandmeer. Die ruim oopplan-leefarea is op die tweede vl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Churchhaven akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za