Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (34)
Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clifton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton First Beach Studio is goed toegerus en perfek geleë vir 2 gaste om 'n strandvakansie in Clifton te geniet. Die ateljee is reg oorkant die trappies wat lei na Clifton se Eerstestrand, die eerste een van Clif...

Vanaf
R6 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Valhalla is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl wat teen die helling van Clifton-strand in Kaapstad geleë is. Dit is perfek vir gaste wat smag na ononderbroke uitsigte oor die oseaan van die hoofslaa...

Vanaf
R70 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clifton

Pentagon is 'n luukse villa in die welvarende woonbuurt, Clifton. Dié villa is deur 'n bekende argiteksfirma ontwerp, is privaat en stil, het gevorderde sekuriteit en bied onbelemmerde see-uitsigte en 'n luukse ont...

Vanaf
R95 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clifton

Obsidian is 'n pragtig gemeubileerde, luukse villa in die gesogte buurt, Clifton, teen die hange van Leeukop. Die villa strek oor 5 verdiepings en is ontwerp om met die berg ineen te smelt en die uitsig op die Twaal...

Vanaf
R155 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Nettleton House bied selfsorgverblyf in 'n treffende, aardse, ligte en ongekunstelde huis in die vooraanstaande woonbuurt, Clifton. Die huis se asemrowende uitsig van Clifton, die Twelve Apostles-bergreeks en Atlant...

Vanaf
R22 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Bungalow 39 is ’n pragtige vierslaapkamer-bungalow op die gesogte Clifton Third Beach. Die villa se ligging bied pragtige see-uitsigte asook maklike toegang met baie min trappe tot die bungalow vanaf Victoria-weg....

Vanaf
R95 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Clifton

Beyond is 'n luukse villa in die gesogte kusbuurt Clifton met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op die berge. Die villa bied fantastiese leefareas binne en buite, asook 6 slaapkamers, en is uitsteke...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Azalea bied selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerwoonstel met pragtige uitsigte oor die see en op die berge. Die woonstel is in Victoria-weg, Clifton, en is net 'n entjie vanaf Clifton en Kampsbaai se strand...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Bungalow 26 is 'n vakansiehuis op die strandfront in die eksklusiewe en modieuse Kaapse buurt, Clifton. Die huis is aan die onderpunt van die trappe wat na Derde Strand toe lei en spog met 'n panoramiese uitsig oor ...

Vanaf
R27 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Anassa is 'n luukse villa in die eksklusiewe enklawe van Clifton. Dié villa bied 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan en 'n fantastiese ligging wat toegang bied tot Clifton en Kampsbaai se pragtige stran...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Clifton akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za