Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (34)
Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clifton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R14 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Sea Haven is 'n lieflike vakansiehuis met slaapplek vir 6 in Clifton. Dis stapafstand vanaf die strand en bied 'n lieflike see-uitsig. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n e...

Vanaf
R24 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Clifton Keep is 'n stylvolle villa met 4 slaapkamers in die hartjie van Clifton. Dié Balinese huis is hoog teen die hange van Leeukop en bied heerlike leefruimtes, pragtige afwerkings en 'n uitsig oor Clifton se st...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Heron Waters is in Clifton en bied 'n uitsig oor die see. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel is op die tweede verdieping, het 2 badkamers en 3 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Clifton Beach Bungalow is op Clifton se Vierde Strand geleë en dit het uitsigte oor die see. Geniet Clifton se 4 gewilde strande en gaan wandel op die strand - die wit sandstrand is net 20 treë weg. Die strandhuis...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton 1st Beach is 'n ruim ateljeewoonstel met ongelooflike utisigte oor die suidelike Atlantiese Oseaan. Die woonstel het moderne meubels, luukse toebehore en gesofistikeerde ondertone en is die ideale vakansiebe...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clifton

21 Nettleton is 'n luukse boetiekhotel wat B&B-verblyf bied en in die luukse Clifton in Kaapstad geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ' luukse oornagstop op na verskeie besienswaardighede aan die Atlant...

Vanaf
R29 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Bungalow on Third is 'n knus, luukse selfsorgeenheid in die gesogte Kaapse woonbuurt, Clifton. Dis net 'n entjie vanaf die see en dis die perfekte plek vir 'n afgesonderde, rustige see-vakansie. Die eenheid het sl...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton

Clifton Studio is 'n stylvolle selfsorg-studio. Dis gemeubileer en is in die veilige First Beach-kompleks naby Clifton se tweede strand en openbare vervoer geleë. Die ligte, helder ateljee het 'n oopplan-uitleg en...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Spectacular Ocean View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in een van die mooiste plekke in die wêreld met 'n manjifieke kuslyn en die branders wat rustig breek in die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is net 12...

Vanaf
R27 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Villa Dorothea is 'n ruim en luukse selfsorghuis in Clifton wat baie bekend is vir sy pragtige strande. Die villa bied asemrowende uitsigte oor die see en op die berge en is net oorkant die strand geleë. Die villa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Clifton akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za