Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Clocolan

3.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Clocolan van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Clocolan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clocolan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clocolan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clocolan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clocolan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Clocolan

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Ossewa Familiehuis bied B&B-akkommodasie in Ficksburg, die wêreld se kersiehoofstad tussen die Malutiberge. Hierdie gastehuis is ook die tuiste van 'n ontluikende museum met waens, ou motors en implemente. On...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Marquard, Malotiroete

Marquard Huis bied 'n unieke mengsel van oud en nuut en is in Marquard dorp geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Oos-Vrystaat en Lesotho wil verken terwyl hulle eg Suid-Afrikaanse gasvryheid beleef...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Oldenburg Lodge and Game Park bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Die plaas is na aan die Koranna Kloofroete en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Verblyf word aangebied in 2...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Malotiroete, Drakensberge

White Hills Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Dié gasteplaas het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers en 'n kombuis. Die eerste en tweede kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Cranberry is 'n lieflike koloniale kothuis op die Oos-Vrystaat Malutiroete. Perfek vir 'n besoek aan die Lesotho Hooglande, boesmantekeninge, pottebakkers en wewers. Cranberry Cottage bied 'n verskeidenheid akkommo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Ladybrand Guest House is die ideale wegbreekplek van die gejaag en stres van die stadslewe. By Ladybrand kan jy volkome rus en vrede kom geniet. Daar is 12 kamers waaruit jy kan kies en elk het slaapplek vir 1 tot...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand, Malotiroete

Casa Romana B&B is in Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp staan bekend vir sy pragtige heuwels en natuurlike prag. Verblyf word aangebied in 8 individueel versierde en su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Storm Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Ladybrand, 'n oulike landboudorp in die Vrystaat. Ladybrand is die naaste stad aan die Maseru-grens van Lesotho en is die 'n poort vir toeriste op pad na die Bergkonink...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Geco B&B is 'n gastehuis in Ladybrand wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek op pad na Lesotho en ander bestemmings. Verblyf by Geco B&B word gebied in 4 smaakvol versierde kamers. Elke k...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Ladybrand, Malotiroete

Artist's Cottage is 'n ruim kothuis vir 6 gaste in Ladybrand. Dié kothuis is met verskillede stukke kuns versier, is ruim en beskik oor 2 slaapkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Clocolan akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za