Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Clocolan

3.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Clocolan van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Clocolan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clocolan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clocolan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clocolan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clocolan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Clocolan

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
B&B in Ladybrand, Malotiroete

Casa Romana B&B is in Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp staan bekend vir sy pragtige heuwels en natuurlike prag. Verblyf is beskikbaar in 15 individueel versierde en su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Storm Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Ladybrand, 'n oulike landboudorp in die Vrystaat. Ladybrand is die naaste stad aan die Maseru-grens van Lesotho en is die 'n poort vir toeriste op pad na die Bergkonink...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Geco B&B is 'n gastehuis in Ladybrand wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek op pad na Lesotho en ander bestemmings. Verblyf by Geco B&B word gebied in 4 smaakvol versierde kamers. Elke k...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Ladybrand, Malotiroete

Artist's Cottage is 'n ruim kothuis vir 6 gaste in Ladybrand. Dié kothuis is met verskillede stukke kuns versier, is ruim en beskik oor 2 slaapkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand, Vrystaat

Ladybrand Lavender Cottage bied gerieflike akkommodasie in een van die oudste sandsteengeboue in hierdie unieke dorpie in die Vrystaat, net 15 km vanaf die lewendige stat Maseru in Lesotho. Ons het 3 en suite-dub...

Langtermyn-verblyf-aanbod!
VanafR800
R686
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand, Malotiroete

Hierdie luukse B&B voorsien akkommodasie in ‘n stil omgewing in Ladybrand. Die gebou is 1 van die oudste huise in die dorp met ‘n lang en interessante geskiedenis. Top House B&B bied die sakepersoon en toeris ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Ladybrand Heritage House is in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, die poort tot die Lesotho se Bergkoninkryk. Ladybrand Heritage House is aan die voet van Platberg en bied 'n uitsig op die Malutiberge en 'n unieke kombi...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Oord in Ladybrand, Malotiroete

Little Rock Resort is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe. Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Rensburghoek Gaste Plaas bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas op die platteland, sowat 20 km vanaf Ficksburg. Daar is 2 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n apart...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat. Gaste kan die mooi natuurskoon geniet terwyl hulle in ruim chalets met gerieflike koningingrootte-beddens, warm duvets en en suite-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Clocolan akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]