Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Clocolan

3.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Clocolan van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Clocolan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clocolan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clocolan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clocolan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clocolan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Clocolan

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat

Franshoek Farm and Polo School is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n privaat plaas, ongeveer 26 km van Ficksburg af. Die eiendom bied rustige verblyf weg van die stadsgewoel. Die akkommodasie bestaan ​​uit 1 h...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Malutizicht Lodge is op 'n 283 hektaar-plaas in die skilderagtige Oos-Vrystaat geleë, tussen Ficksburg en Fouriesburg op die R26. Clarens is net 60 km weg via die R711. Selfsorgverblyf is beskikbaar in die oorspro...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Moolmanshoek Private Game Reserve is tussen die Wittebergreeks versteek wat in die noord-suid-rigting tussen Ficksburg en Bethlehem in die Vrystaat strek. Die reservaat is in 1994 as 'n Natuurlike Erfenisgebied verk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Malotiroete, Vrystaat

Arizona bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas 19 km buite Senekal op die R707 op pad na Marquard. Die lodge is naby ontspanningsgeriewe soos gholfbane, tennisbane, fietsroetes en voetslaanroetes. Unieke verblyf wo...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mosamane is 'n omgewingsvriendelike selfsorg-lodge. Daar is 'n donkie vir warm water in die slaapsaalbadkamers, die res van die lodge werk met gas en sonkrag. Die opgeknapte skuur op die Mosamane-plaas is omskep in ...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Clocolan

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Witteberg Cottage is 'n moderne en luukse eenheid in Rosendal en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familiebesoekers of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek. Dit is lekker naby alle winkels en restaurante. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Withuis is 'n kontemporêre en ruim selfsorgkothuis in Rosendal. Die eiendom is in die middedorp langs die park geleë en bied 'n pragtige uitsig op die berge. Die bekoorlike en luukse kothuis bied slaapplek a...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal, Vrystaat

Meerkat Manor is 'n ruim en gerieflike selfsorg-sandsteenhuis in die middel van Rosendal in die Vrystaat. Die dorp is aan die rand van die Witteberge geleë wat deel vorm van die manjifieke Malutiberge. Rosendal is ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Gumtree Cottage is in Rosendal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Boekhuis is in Rosendal en bied gerieflike verblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, eetplekke, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie dubbelverdiepinghuis met 3 slaapkamers bie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Clocolan akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]