Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Colbyn

4.4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Colbyn van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Colbyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colbyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colbyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colbyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colbyn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Colbyn

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenswood, Pretoria

Queenswood Bed and Breakfast is geleë in Queenswood, 'n stil sentrale woonbuurt naby Colbyn, Hatfield, Arcadia, Kilnerpark, Rietondale en Riviera. Queenswood Bed and Breakfast bied verblyf in 2 kamertipes. Daar i...

Vanaf
R1 041
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 4-ster-verblyf vir sportspanne in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde. Die perseel is parallel aan die rugbyvelde en kyk uit oor die verhitte swembad. Die kamers is topgehalte en bied ver...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hatfield, Pretoria

Jacaranda Park is 'n selfsorg-woonstel in 'n veiligheidskompleks in die bedrywige Hatflield-woonbuurt van Pretoria. Dis net 400 m vanaf die Gautrein se Hatfield-stasie geleë. Dié woonstel beslaan 57 m² en beskik...

15% af Weeksdae!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

1233 on Webb is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Queenswood, Pretoria, wat net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante af is. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 tot 6 volwasse gaste en besk...

Vanaf
R1 243
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 3-ster-verblyf in die hoofgebou wat in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde geleë is. Die hoof-hotel is op die boonste vloer van die HPC en spog met asemrowende uitsigte oor die sportgronde...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Pretoria

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue is in Rietondale, Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf vir sake-reisigers of gaste wat hul familie besoek. Die gastehuis is oorkant die straat van die Departement ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kilner Park, Pretoria

Mercia Guest House is sentraal op 'n heuwel van die rustige buitewyk Kilner Park geleë wat gerieflik naby die N1- en N4-wisselaar is. Verblyf word in 4 individueel versierde dubbelkamers en 1 enkelkamer. Die dubbe...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenswood, Pretoria

1202 on Cowgill Guest Room is in Queenswood, Pretoria geleë en bied ontspannende gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers en paartjies. Die huis is naby Menlyn Mall, Hatfield en Pretoria se sakekern. Die ateljeewoo...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Villieria, Pretoria

298 on 34th is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Pretoria geleë is. Die woontel het slaapplek vir 2 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe. Dié eenheid beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R1 245
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hatfield, Pretoria

Fortis Hotel Manor is sentraal in Pretoria geleë en net 'n paar meter vanaf die Hatfield Gautreinstasie, Universiteit van Pretoria en Hatfield se vermaaklikheidskern. Dit is stapafstand van Loftus Versfeld, 5 km va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Colbyn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za