Geverifieerde Resensie
Colbyn
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Colbyn bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
3 @ Marion Guesthouse
"Colbyn is centrally located and close to some of Pretoria's best malls, restaurants and tourist destinations. Yet the area is quiet and very peaceful. I felt very safe here. "
29 On Tait Guesthouse
"Dis 'n area in Pretoria met ouwêreldse winkels en eet plekke. Pragtige area. "
Petal Faire Cottage
"Colbyn is gemaklik naby aan Hatfield area, sowel as meeste ambassades. Baie geskik vir besigheidsreisiger, sowel as toeristebestemming."
Arabelle Guesthouse
"My grootouers was van Colbyn af, ek is lief vir die gebied. Dit is ook gerieflik naby aan UP - ons het 'n konferensie daar gehad."