Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (82)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Hotelle - Cape Town

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia

Purple Rayn Boutique Hotel is 1,4 km vanaf die pragtige Cecilia-woud in Constantia en bied luukse verblyf in 'n lieflike boetiekhotel, met fynproewerservaring en eksklusiewe venue-opsies en funksies, asook 'n spa. D...

Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia

The Cellars-Hohenort is in die historiese Constantia-vallei geleë. Dié hotel in Kaapstad se Wingerd bied uitsigte op Tafelberg en dit is net 15 minute se ry van die middestad af. Gaste wat hier inklok is dus lekk...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 77 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Constantia

Vanaf
R2 695
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 365
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Manor is 'n boetiekgastehuis wat ook B&B bied en is in Houtbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante dog gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Die akkommodasie by Hout Bay M...

Vanaf
R3 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

Twelve Apostles Hotel and Spa het die meeste ure se sonlig in die Wes-Kaap en spog met die mooiste uitsigte. Dié 5 ster-hotel lê tussen 2 bewareas, naamlik Tafelberg Nasionale Park met die Twaalf Apostels en 'n ma...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in 19 unieke kamers aange...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

Die luukse Primi Royal is naby Kampsbaai se 'Goue Myl' op die Atlantiese Kuslyn geleë - Kaapstad se mees gesogte ligging aan die kus. Dit is slegs 100 m van die strand af met Tafelberg as majestueuse agtergrond en ...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Wes-Kaap

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 960
R1 307
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande, markies, fauna, flora en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is ideaal vir gaste wat op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Constantia hotelle blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Constantia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za