Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Cullinan

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Cullinan van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Cullinan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Cullinan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cullinan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cullinan Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Cullinan Diamond Lodge is 'n eksklusiewe lodge en konferensie-venue in Cullinan. Klop by ons aan as jy op soek is na hartlikheid, en ouwêreldse gasvryheid wat mooi pas by die unieke atmosfeer van dié myndropie oos...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

The Cullinan Inn is 'n bekoorlike gastehuis in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos van Pretoria in Gauteng. Die dorp is bekend vir die Cullinan Diamantmyn. Daar is 'n verskeidenheid doendinge, soos warmlugballonvlug...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Cullinan Lakeview Cottage is net ‘n halfuur se ry vanaf Pretoria en sowat ‘n uur vanaf Johannesburg. Die kothuise is in ‘n stil deel van Cullinan, net ‘n entjie vanaf Petra-myn met ‘n ongelooflike uitsig o...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Elwanu bied gerieflike verblyf op 'n boomryke kleinhoewe van 2 hektaar in Cullinan. Gaste het 'n keuse tussen kothuise of 'n ateljee-woonstel wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n koningingrootte...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Dolphin Whisper Guest House & Spa is in die klein dorpie, Cullinan, geleë. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir moeë stadsjapies, veral diegene wat net wil ontspan en tyd saam spandeer. Verblyf word aangebied i...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cullinan

Cheval Tachete is in die klein dorpie Cullinan geleë en bied gerieflike verblyf na aan trou-venues, die Cullinan Ghoflklub en Cullinan Myntoere. Verblyf word aangebied in 3 kamers: Clydesdale, Friesian en Appaloo...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Cullinan

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Bark at the Moon bied gaste-kothuise en is op 'n plaas, ongeveer 13 km vanaf sentraal Cullinan. Die rustige eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se besienswaardighede kan verken. Verblyf by Bark ...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)

Casa Mia Country Estate is 6 km buite Cullinan waar die bekende Cullinan Diamantmyn ook is. Dié gastehuis is in 'n Spaanse styl met 'n paar Afrika-elemente getooi en lê in 'n pragtige tuin omring deur bosveld. El...


Gastehuise binne 50 km vanaf Cullinan

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Die Skaap Kraal Gastehuis is op 'n kleinhoewe oos van Pretoria in Gauteng geleë. Die bestuurderes, Eloise Marais, en haar man deel 'n passie vir boer. Saam het hulle 'n pragtige skaapplaas opgebou waar hulle topgeh...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gauteng

Ouwerf Plaasstal is net 14 km buite Cullinan en bied gerieflike verblyf. Daar is 2 kamers en elke kamer het ‘n privaat ingang. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cullinan gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Cullinan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cullinan akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]