Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (67)

Resensies van Danabaai

4.5 / 5  
volgens 165 resensies
Lees regte resensies van Danabaai van 165 geverifieerde gaste.
Indien jy Danabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Danabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Danabaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dana Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Danabaai B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 050
R735
per nag, vir 2 mense
B&B in Danabaai

Erika27 is 'n B&B in die prentjiemooi Danabaai, net 'n paar kilometer van Mosselbaai af. Dié gastehuis is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers wat individueel versier is....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Danabaai

Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis in 'n natuurreservaat langs die N2 aan Kaapstad se kant van Danabaai geleë. Die ligging is die ideale basis vir gast...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Danabaai

JoJo's BnB is 'n nuwe B&B in die prentjiemooi woonbuurt Danabaai, 'n bewarea met fantastiese see-uitsigte naby Mosselbaai op die bekende Tuinroete. Die omgewing spog met 'n oorvloed van wild wat hoofsaaklik bestaan ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 69 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Danabaai

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe en 400 km vanaf Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf wo...

SPAAR 30%
VanafR900
R630
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Die Bakke

Eldrew Guest House bied B&B-verblyf in Mosselbaai en spog met 'n mooi see-uitsig. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Brians B&B is in Mosselbaai, 'n vakansiebestemming met die beste weer ter wêreld die hele jaar. Verblyf is beskikbaar in 1 en suite-gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste en 1 en suite-dubbelbed met slaapplek vir 2...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside, Mosselbaai

Avenues Guesthous is in Mosselbaai geleë, die beginpunt van die pragtige Tuinroete. Dit is 'n rustige blyplek waar gaste heerlik kan wegbreek, sonder om te ver van die besienswaardighede in Mosselbaai te wees. Da...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 866
per nag, vir 2 mense
B&B in Bay View, Hartenbos

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. Dit bied lieflike see-uitsigte, smaakvol versierde kamers en heerlike ontbyt. Die gastehuis is in die stil Bayview-woonbuurt, net 8 km vanaf Mosselbaai se m...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside, Mosselbaai

Mossel Bay Guest House is sentraal geleë naby 'n verskeidenheid doendinge en geriewe wat strande, visvangplekke, teaters, museums, branderplankry-strande en winkels insluit. Daar is ook 'n rits kroeë en restaurant...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

New Stone Manor is 'n pragtige, luukse, nuut opgeknapte, aardse ou kliphuis uit 1880. Dit bied 'n uitsig oor die see en hawe en is stapafstand vanaf winkels, banke, restaurante en lieflike sandstrande. Boonop word d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dana Baai B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Dana Baai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dana Baai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]