Geverifieerde Resensie
Deneysville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Deneysville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"If not for the pubs and restaurants, we would not even have stayed the night."
"Baie vriendelike mense en is op die hande gedra by Fishermans Pub & Grill ('n moet-stop as jy deur Deneysville ry)."
"Pragtige omgewing en baie oulike dorpie. Sal vir seker nie in almal se smaak val nie, maar as jy hou van 'n "rustic look" en "laid back"-atmosfeer, wel, dan is Deneysville beslis vir jou."
"Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand."
"Lekker by die dam en twee goeie eetplekke. Tans is daar baie slaggate in die dorp."
"A bit laid back area that needs some upgrading to accommodate the expectations of the tourists."
"Natuurskoon, klein dorpie, maar alles is daar, en nog meer. Goed vir 'n biker stopover en die mense wat graag die Vaaldam wil besoek. Goeie biltong!"
"We found this town much better compared to the other surrounding areas we have been to (i.e. outside Vanderbijlpark). This is a small but exciting town for a short-term stay. Fishing at the dam as well as the facilities were pretty good."
"Vir die hengelaar is Deneysville baie sentraal. Dam- en rivierhengel is moontlikhede."