Indien jy Diazstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Diazstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Diazstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Diaz Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Diazstrand akkommodasie
Bladsy 2 - 163 lekke plekke om te bly
Vista Bonita Apartments is pragtig ingerigte eenhede in Diaz-strand in Mosselbaai. Elkeen van ons eenhede is ruim e...
Dié woonstel is in Diaz-strand op die Tuin- en Walvis-roete geleë. Dit is tussen Mosselbaai en Hartenbos in 'n seku...
21 De Valle is in Diaz-strand, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie w...
La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondverdieping en...
Beach Club 201 is 'n moderne, selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor Diazstrand. Die woonstel...
Beach @ 100 meter is 'n in selfsorgwoonstel by La Palma 6 in Diazstrand. Dié woonstel is ideaal tussen Hartenbos en...
59 Estoril Villas is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Die Voorbaai in Mosselbaai en bied ruim...
La Palma 43 is 'n selfsorg-woonstel vir 5 gaste op die seefront in Voorbaai, Mosselbaai. Dié woonstel is op die v...
60 Estoril Villas is 'n goed gemeubileerde selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelkomplek...
Van Villa 2 is 'n selfsorgwoonstel in die La Palma-sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai. Die kompleks b...