Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Die Bakke

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Bakke van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Die Bakke

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
B&B in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Brians B&B is in Mosselbaai geleë, 'n fantastiese bestemming wat heerlike weer regdeur die jaar het. Verblyf is beskikbaar in 1 gesinseenheid, 1 selfsorgwoonstel en 6 en suite-slaapkamers. Elke eenheid het 'n TV, ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Hotel in D'Almeida, Fairview

Hotel Portao Diaz is die ideale bestemming vir vakansiegangers in Mosselbaai en te danke aan meer as 50 jaar se ervaring in die bedryf, bied die hotel aan elke besoeker 'n unieke ervaring in 'n voorheen benadeelde S...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Lavandula Manor is in die hartjie van Mosselbaai en bied gerieflike B&B-verblyf waar gaste die pragtige tuisigte kan geniet oor die hawe, see en die Outeniekwaberge in die verte. Dié gastehuis bied verblyf in 7 s...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Santosbaai

Santos Heights is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit spog met 'n 180º-uitsig op die Outeniekwaberge en oor die Indiese Oseaan, en is naby die Mo...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Abbeygail's En-suite Guest Room is op die eienaar se perseel en is ideaal in sentrale Mosselbaai geleë. Die gastehuis is sowat 15 minute se ry vanaf Santos Strand en slegs ’n rit ver vanaf vele besienswaardighede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R993
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Mosselbaai, Santosbaai

Mosselbaai is in die hartjie van die asemrowende Tuinroete geleë en nooi jou om sy skoonheid, lang goue strande, en gematigde klimaat te kom ervaar. Dit is hiér waar die Edward Charles Manor Guesthouse geleë is e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Mosselbaai

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, k...

Vanaf
R2 190
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai, Mosselbaai

Santos 61/62 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks op die strandfront in Santos Beach, stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante geleë is. Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en beskik...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Golf Inn Guesthouse is in Mosselbaai geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby die Mosselbaai-gholfbaan, verskeie winkels, restaurante, swemstrande, doendinge en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

No-Vue Vakansie Akkommodasie is in die kusdorp, Mosselbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Verblyf is beskikbaar is 2 eenhede wat individueel versier is. Beide die eenhede is saam met die hoofhuis op dies...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za