Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dolphin Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1388 resensies.

Umhlali, Dolfynkus

The Saffron House

"Baie goeie keuse met puik strande."

Ballito, Dolfynkus

Hannett's Place

"Nie weer nie, te veel rotse in swemarea."

Salt Rock, Dolfynkus

Beach House on Tiffanys Bay

"Salt Rock is nog nie so besig soos die aangrensende strande nie."

Sheffield Beach, Dolfynkus

Villa Royale 2

"Kan nie op 'n beter plek vakansie hou nie."

Ballito, Dolfynkus

Hannett's Place

"Strande nie baie "swemvriendelik" nie, baie rotse, maar andersins oulike toeriste-bestemming as 'n mens 'n rustige vakansie verkies, daar is nie vreeslik aktiwiteite of besienswaardighede nie."

Ballito, Dolfynkus

33 Boulder Bay

"Ballito is ons gunsteling. Dit is kleiner as Umhlanga en dus nie so besig nie. Dit voel asof jy weg is van die stad. Ignoreer die snelweg en ry eerder langs die kus na Ballito, dan geniet jy die natuurskoon en die pad is in 'n goeie toestand. Daar is genoeg eetplekke om te kuier en oorde waar jy van hulle swembaddens gebruik kan maak. Die strand is pragtig en by Ballito is daar 'n wandellaan wat jou laat stap al langs die strand. Ballito is heerlik warm in die dag, maar wanneer die son sak moet jy jou baadjie by jou hê."

Salt Rock, Dolfynkus

Sand & Sea

"Love Salt Rock!!"

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem