Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Douglas

4 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Douglas van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Douglas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Douglas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Douglas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Douglas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Douglas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Lodge in Douglas

Sunset Privaat Reservaat is ’n wild-lodge ongeveer 10 minute se ry van Douglas af. Die lodge is ideaal vir klein sakebyeenkomste of -groepe wat op soek is na ’n avontuur en ’n bietjie diversiteit by hul safari...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas

Cummings Guest House Douglas het in 2005 sy deure oopgemaak en dié gerieflike gastehuis is 'n ware plattelandse toevlugsoord in 'n stil en rustige buurt naby aan die Oranjerivier, Rietrivier en Vaalrivier. Gaste ka...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas

Riviera @ Vaal is in die hartjie van Douglas geleë, op die oewer van die Vaalrivier. Douglas is 'n rustige dorpie in die Noord-Kaap, ongeveer 120 km suidwes van Kimberley, die Diamantstad. Dit is die ideale wegbree...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Douglas

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Witfontein Game Lodge is op 'n wildplaas tussen Hopetown en Douglas geleë en bied verblyf wat perfek is vir 'n groep vriende, gesinne of kollegas. Daar is 7 kamers wat 6 badkamers deel en sommige kamers het 'n en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Wildspan Accommodation is sowat 8 km vanaf Campbell en 110 km wes vanaf Kimberley op die N8 in die Noord-Kaap. Dit bied gehalte-verblyf vir gesinne, groep vriende of sakereisigers. Die gasteplaas beskik oor 3 chale...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Griekwastad, Kalahari

Koekais Gasteplaas is 18 km vanaf die N8-roete tussen Upington en Kimberley geleë en is die ideale plek waar jy, omring deur die natuur, al die klanke en kleure van die natuurlewe in luuksheid en privaatheid kan ge...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Douglas

Vanaf
R1 468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en ...

Vanaf
R464
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Motswedi Camp Site is in die Mokala Nasionale Park. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes vanaf Kimberley en wes vanaf die N12 na Kaapstad. Mokala skuil in die heuwels en die lan...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noord-Kaap

Imbasa Safari is die ideale verblyf langs die N12, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit grens aan Mokala Nasionale Park en is net 2 km van Mokala se ingang af. Die Imbasa-span het 'n topklas, luukse lodge ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Anna Se Plek bied akkommodasie in bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n plaas naby die R357. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gewoel en geraas. Verblyf by Anna Se Plek word ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Douglas Noord-Kaap...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]