Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Douglas

4 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Douglas van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Douglas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Douglas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Douglas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Douglas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Douglas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Douglas

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

The Palms Guest House is 'n lieflike selfsorg gastehuis in Hopetown wat gerieflike selfsorg-akkommodasie aan 20 gaste bied. Die gastehuis se ligging op die hoofroete deur Hopetown beteken dat restaurante en winkels ...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Wag 'n Bietjie Lodge is op 'n privaat wildreservaat in die hartjie van die Noord-Kaap naby Kimberley geleë. Verblyf word aangebied in 7 ruim en suite-slaapkamers met slaapplek vir 18 gaste aangebied. Die dubbelk...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Lodule Boutique Camping is langs die N12, sowat 55 km buite Kimberley tussen Kimberley en Hopetown. Daar is verskeie wildspesies en 'n groot verskeidenheid voëls op die plaas. Verblyf word in 3 luukse glanskampten...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir sakereisigers. Dit is ook 'n uitstekende oornagbestemming vir moeë reisigers. Daar is 1 slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Die dorp is naby die Oranjerivier geleë, waar besoekers verskeie watersporte kan geniet. Dié gaste...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley. Verblyf bestaan uit 2 kothuise en 1 woonstel en daar is slaapple...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is in 2000 begin en word deur 'n gesin bestuur. Ons het 9 ruim en suite-kamers en 'n selfsorgwoonstel m...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Frida's Gastehuis is 'n lieflike en huislike gastehuis in Hopetown met 'n pragtige uitsig oor die Karoo-landskap! Die gastehuis is in die Karoo op die N12 geleë. Hopetown is omtrent halfpad tussen Johannesburg en K...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is die ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Pretoria of Johannesburg na Kaapstad. Dié moderne plaa...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stort, aparte toilet en '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Douglas Noord-Kaap...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za