Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Mont-Aux-Sources Hotel"Die ligging is baie goed en die uitsig uitstekend. Baie te doen vir die jonger geslag. Die pad na die hotel is wel teerpad maar vol erge slaggate."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Kyk, Clarens is geensins goedkoop nie. Maar die plek klim in 'n mens se hart en ons hou baie daarvan. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mt Horeb Manor"Veilige dorp. Goeie restaurante. Goeie staproetes."
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Little Rock"The towns roads are in such a bad state of repair - huge potholes everywhere - otherwise all was okay."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Meadow Lane Joy Cottage"Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Jovali"Mooi rustige atmosfeer, natuur is pragtig en daar is baie om te doen. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Piccolo Nido"Beslis 'n moet vir elke persoon se "bucket list". Ons was vir amper 3 weke met vakansie, waarvan 3 nagte by Clarens was en die meeste geld wat ons gespandeer het was in Clarens. Kuierplekke wat besoek moet word: Grouse & Restaurant met 'n lekker warm kaggel saans, The Purple Onion Deli, Eat Cheese Deli, Clarens Brewery (free beer & cider tasting), The Bakery, Mushka vir lekker warm mohair sokkies, The Jacket Shop, Baris Monger Cheese farm op die Bethlehem-pad net buite Clarens, Die Koffiepot by iniBus oorkant Kiara Lodge, die oulike boekwinkel. Sugar & Cinnamon is ook 'n moet stop op pad Clarens toe. Daar is so baie wat ons nie gesien het nie en sal beslis die plekkie later vanjaar weer besoek. Ongelukkig was ons tyd net te kort om alles in en om Clarens ten volle te geniet, het eers die laaste dag die Zip-line, abseiling, archery ens. agter The Bakery raakgesien alhoewel dit geadverteer was, maar nie gespesifiseer was waar presies dit is nie. Negatiewe kommentaar: Ongelukkig het die drankwinkels wat oop was nie veel verskeidenheid van witwyne nie - veral Sauvignon Blanc, maar gelukkig kon dit by The Purple Onion Deli bekom word. Verskeie besighede in en om Clarens, onder andere die Noah's cheese farm & iniBus "Die Koffiewinkel" het op hul website aangedui dat hulle oop is net om al die pad soontoe te ry dan is dit toe, veral die Maandag, 29ste April."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Baie om te doen vir elke persoon!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Kiara Lodge"Beautiful small town, friendly people everywhere, safe and restaurants serve amazing food."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Beautiful, peaceful, well run, friendly. An awesome destination to get away from it all."
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Swallows Nest Chalet"Very pretty in the mountains but perhaps a little overrated!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Cottage 2"We are regular visitors to Clarens - it is definitely in our top 5 favourite destinations in SA."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Sal graag binnekort weer gaan kuier in Clarens. Die dorpie is skoon en veilig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Cottage Pie"Lovely vibe and very friendly people. Lots of character and nature all around."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Clarens is die mooiste plek vir ‘n romantic weekend away."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Oulike toevlug en wonderlike padstal op Harrismith pad uit, heerlike ontbyt en 5 ster diens by Cinnamon and Sugar. 'n Moet om te besoek vir geskenkies ens."
Rosetta, Drakensberge, Suid-Afrika
Riverside Manor"Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!"