Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Duynefontein

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Duynefontein van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Duynefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Duynefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Duynefontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Duynefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Duynefontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Duynefontein

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

A Room 2 Stay in is Melkbosstrand, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik van die strand sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié kamer ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Huisie By Die See bied gerieflike selfsorgverblyf net 80 m van die strand af in Melkbosstrand, 'n skilderagtige vissersdorpie wat ook bekendstaan as die toegangspoort tot die Weskus. Ons het 3 selfsorgkamers, 1 dak...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

3rd on 19th is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis naby die strand in Melkbosstrand. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is naby die dorp se geriewe. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers e...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Die Slabber Huis is 'n historiese vakansiehuis in die bekende dorp Melkbosstrand. Die huis is oorkant 'n veilige swemstrand en het 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste kan op die stoep wat op die see uitkyk ontspan...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Tranquil Beach Apartment is in die hartjie van die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tuinwoonstel, stapafstand van die strand af. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwass...

Vanaf
R931
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Manatoka Coastal Condo is ’n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand, ’n kusdorp sowat 35 km noord van Kaapstad wat bekend is vir sy wit strande, seekosrestaurante, voetslaanpaiaie, sandduine en pragtige berguitsig. ...

Vanaf
R931
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Village Condo is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand - 'n kusdorpie sonder pretensies 35 km noord van Kaapstad en bekend vir sy lang, wit sandstrand, seekos-restaurante, voetslaanroetes in die natuur, golwe...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

75 op Bato Weg is in 'n woongebied in die kusdorpie Melkbosstrand, 35 km noord vanaf Kaapstad en bekend vir lang, wit strande, seekosrestaurante, voetslaan in die natuur, golwende duine en uitstekende berg-uitsigte....

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos 16th Avenue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad. Die huis beskik oor 4 slaapkame...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

1 on Rio is in die kusdorpie Melkbosstrand. Dit is net 'n klein entjie se stap van die strand af waar gaste 'n hele rits restaurante en geriewe sal aantref. Dis 'n fantastiese opsie vir diegene wat hierdie mooi deel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za